7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Fakulteit se landboukundiges, oud-studente word vereer deur Landbouskrywers SA
Landboukundiges en oud-studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe is vir hul uitsonderlike bydraes tot landbou vereer. 'n Glansgeleentheid is Vrydag (16 November) op Stellenbosch deur Landbouskrywers SA...
Stellenbosch University
Afgetrede Direkteur van US Taalsentrum met Festschrift vereer
Op Donderdagaand, 8 Februarie 2018, het die US Taalsentrum ʼn harde kopie van die Festschrift waarmee prof Leon de Stadler vir sy professionele bydrae tot sy vakgebied vereer word, aan hom oorhandig. Die voorblad van die Festschrift is ʼn...
Stellenbosch University
Groot inspuiting vir navorsing in mariene wetenskap in die Suide
Navorsing in Suid-Afrika op die gebied van mariene wetenskap het ’n groot inspuiting gekry met die ondertekening van ’n hoëvlak ooreenkoms tussen Suid-Afrika, Brasilië en die Europese Unie ten opsigte van tegniese samewerking in die...
Stellenbosch University
Groot finansiële inspuiting vir navorsing oor infeksiesiektes in Afrika
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van vyf instellings in Afrika wat voordeel trek uit 'n skenking van byna R102 miljoen (£6 miljoen) uit die Verenigingde Koninkryk se Global Challenges Research Fund om infeksiesiektes in Afrika te...
Stellenbosch University
Nagraadse studente ondersoek transformasiekwessies danksy Mellon-finansiering
'n Groep van 21 nagraadse studente van die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe het onlangs byeengekom om aan 'n nagraadse studentekonferensie deel te neem. Die konferensie is...
Stellenbosch University
Aansoeke ingewag van studente wat in 2018 nuwe MSc in Voedsel- en Voedingsekerheid aan die US wil volg
Skryf nou in om in 2018 hierdie nagraadse kursus oor kwessies en beleid rondom kos en voeding te volg 'n Ontwikkelaar van nuwe kosprodukte, 'n onderwyseres en 'n voedingskundige is deel van 'n groep baanbrekerstudente wat die eerstes is om...
Stellenbosch University
US presteer in datawetenskap-hackathon
Die vervoerekonomiegroep in die Departement Logistiek het Saterdag (12 Oktober 2019) 'n masjienleer-hackathon by die LaunchLab in Stellenbosch aangebied, waar 'n span elektriese ingenieurswesestudente van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
‘Die tyd vir verandering is nou’
“Ek het Russel Botman in die laat negentigerjare as 'n visionêre vakkundige en ekumenis ervaar wat besliste duidelikheid gehad het oor die dringendheid van die taak om ongeregtigheid in alle vorme te ontbloot." Dít was die woorde van...
Stellenbosch University
Kongres stel student bekend aan die wêreld van chirurgie
'n “Fantastiese geleentheid" en 'n “loopbaan-definiërende" ondervinding. Dit was hoe vierde-jaar mediese student, Shadé Breedt, haar week-lange bywoning in Augustus van die 48ste Wêreldkongres vir Chirurgie wat in Krakau, Pole plaasgevind...
Stellenbosch University
US-studente en gevangenes studeer saam as deel van Ubuntu-projek
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en Brandvlei Korrektiewe Sentrum naby Worcester het Dinsdagoggend (8 Oktober 2019) hul bevoegdheidsertifikate ontvang nadat hulle die land se heel eerste interdisiplinêre kortkursus wat in die...