7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Venda-familie vier doktorsgraad in biochemie
Dr Ndivhuwo Mureni, ’n oud-leerder van LTT Murunwa Privaatskool in Louis Trichardt, moes meer as een hindernis oorkom voordat sy haar PhD in biochemie by die Universiteit Stellenbosch op Donderdag 16 Maart 2017 verwerf het. “Ndo livhuwa mma...
Stellenbosch University
’n Meestersgraad cum laude in haar senior jare
Ouderdom is net 'n syfer en beteken weinig wanneer 'n mens op soek is na 'n tydverdryf om jou mee besig te hou. Dit was die dryfveer wat gemaak het dat die 74-jarige Elizabeth Ann Robertson vandag (Donderdag, 22 Maart), haar MA-graad in...
Stellenbosch University
Nuwe departementshoof aangestel in Fakulteit AgriWetenskappe
Dr. Brink van Zyl is aangestel as die nuwe departementshoof van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Veekundige Wetenskappe. “Die landbousektor benodig deesdae uiteenlopende vaardighede, asook praktiese én tegniese kundigheid...
Stellenbosch University
Eers vorentoe, toe agtertoe oppad na PhD toe
“Ek het maar redelik onlangs… die afgelope jaar… besef die eindpunt is haalbaar. Hoewel ek heeltyd gemotiveerd was, was daar ewe veel treë agtertoe as vorentoe. Dit voel steeds soos om op die wolke te loop as ek smiddae huistoe ry en besef...
Stellenbosch University
Outomatiese braillering van Afrikaanse teks nou moontlik
Die omskakeling van Afrikaanse teks na braille – en andersom – kan nou letterlik met die klik van 'n muis gebeur. Dit is danksy 'n program wat deur De Pallier Gerber, 'n rekenaarwetenskapstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), as...
Stellenbosch University
Alexander Forbes Groepbestuurshoof-beursskema skep blink toekoms vir begaafde studente
Die talentvolle Matiestudent Nhlakanipho Mkhize se drome om die graad BCom (Aktuariële Wetenskap) te voltooi is bewaarheid danksy die pas gestigte Alexander Forbes Groepbestuurshoof-beursskema. Hierdie beursskema, wat onlangs by die...
Stellenbosch University
Matie ontwikkel probiotikum vir braaikuikens
'n Probiotikum vir braaikuikens, met die mikrobioom van vrylopende hoenders as grondslag, is suksesvol ontwikkel en gepatenteer deur 'n PhD- student in mikrobiologie by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe. Deon...
Stellenbosch University
Ontwikkeling van ‘n navorsingsprofiel: Die belonings en risikos verbonde aan openbare skakeling met verskillende gehore oor jou navorsing, en om jouself beskikbaar te stel om met ander aktuele kwessies om te gaan.
AUXINS aangebied deur: Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) Titel van Aanbieding: Ontwikkeling van ‘n navorsingsprofiel: Die belonings en risikos verbonde aan openbare skakeling met verskillende gehore oor jou navorsing, en om jouself...
Stellenbosch University
Jy kan nog steeds #Move4Food in 2019
"Kom ons hou aan #Move4Food!" Dit is die boodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) wat weereens gereed maak om die 2019 Kaapstadse Fietstoer aan te pak in sy voortgesette ondersteuning...
Stellenbosch University
“In die Burger-familie val die appel seker nie te ver van die boom nie.”
“In die Burger-familie val die appel seker nie te ver van die boom nie." Só skerts Johan Burger (85), 'n oudstudent van die Universiteit Stellenbosch (US), wat onlangs die kampus hier besoek het. Burger, die eerste student wat sy graad in...