7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van… Riyaad Parker
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele...
Stellenbosch University
US-kundiges deur Akademie vir Wetenskap van SA vereer
Vyf senior akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) was onder die 44 voorste vakkundiges en wetenskaplikes wat op 23 Oktober by die jaarlikse Toekenningseremonie van die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika (ASSAf) as nuwe lede...

Vuyokazi Hlwatika ontvang 3de graad van US, besin oor haar akademiese reis
'n Toer na Kaapstad in haar graad 11-jaar by die Oprah Winfrey Leierskapsakademie in Gauteng het Vuyokazi Hlwatika aangespoor om by die Universiteit Stellenbosch te kom studeer. Hlwatika het verlede jaar haar derde graad – 'n meestersgraad...
Stellenbosch University
Menelaos Meli: Die vonk agter SA se kragrevolusie
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...
Stellenbosch University
Caroline Greyling: 'n Lewenslange leerder wat doelgerig lei
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...
Stellenbosch University
Kamryn Smith: Fokus op 'n regverdige en volhoubare toekoms
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...
Stellenbosch University
Raad keur hersiene Toelatingsbeleid goed
Kommunikasie uit die Raad, 11 Februarie 2017 Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Saterdagmiddag ʼn hersiene Toelatingsbeleid vir die instelling aanvaar, wat op 1 Maart 2017 in werking tree wanneer aansoeke vir die 2018...

Nuwe wyn vier US se verbintenis met Pinotage
'n Besonderse wyn wat die Universiteit Stellenbosch (US) se noue verbintenis met die ontwikkeling van die Pinotage kultivar vier, is bekend gestel. Die 2014 Rector's Reserve Pinotage kom uit die Universiteit se eie Welgevallen Wynkelder...