7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
KI van volstruise verder uitgepluis
Die langtermyn-doelwit om die teling van volstruise op 'n sterker wetenskaplike voetstuk te plaas én kundigheid daaroor aan die plaaslike bedryf te verskaf, het 'n hupstoot gekry danksy die navorsingswerk van dr Marna Smith. Sy het as deel...
Stellenbosch University
'Dankie vir jou ondersteuning'
Waardering, ondersteuning, lojaliteit, toewyding en die positiewe verskil wat ons kan maak as ons saamspan. Dit was die algemene tema van 'n geleentheid wat Donderdagmiddag gehou is om personeel van die Universiteit Stellenbosch te vereer...
Stellenbosch University
ABR konferensie veroorsaak debat
'n Konferensie om pertinente kwessies in die hoëronderwys aan te spreek, het geeïndig in 'n vurige debat oor onder andere die transformasie van die kurrikulum, studentegelde, taal en studente sukses. Die konferensie, organiseer deur die...
Stellenbosch University
Erasmus+-mobiliteitsprogram grensverskuiwend vir US-personeellid
Sy deelname aan die onlangse Erasmus+-personeelmobiliteitsprogram* in Turkye het nie net sy beroepsontwikkeling 'n hupstoot gegee nie, maar hom ook met 'n leeftyd se herinneringe gelaat. So sê Sibusiso Lukhele, projekkoördineerder in die...
Stellenbosch University
US blink uit by 2024 NNS-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens uitstekend gevaar in die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS)-toekennings. Prof Richard Cowling, dr Boitumelo Ramatsetse, proff Herman Wasserman en Simon Schaaf, die Sentrum van...
Stellenbosch University
Studentesake personeellid is mede-outeur van gids oor hoe om openbare redevoering te bemeester
Lisinda de Jager, a Student Affairs staff member based in the Centre for Student Life and Learning (CSLL), has co-authored Dames en Here (Ladies and Gentlemen), a newly released book designed to equip readers with practical tools for...
Stellenbosch University
Yverne Myburgh se reis met gemeenskapsdiens
“Verryk", “vervul" en “dankbaar" is woorde wat Yverne Myburgh, 'n Honneurs-BA-student aan die Universiteit Stellenbosch, gebruik om haar ervaring van die Universiteit se Sentrum vir die Bevordering van Sosiale Impak en Transformasie se...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe… Candice Egan
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...
Stellenbosch University
Gesoek: Afrikaaps se “vermiste” skeppende tekste
Gesoek: bestaande skeppende tekste in Kaaps of Afrikaaps. Dit sluit gedigte, opnames van “spoken word poetry" en TikTok gedigte, kortverhale, boeke, radio- of televisiedramas of musiek in. Dié werke word ingesluit in 'n omvattende gratis...
Stellenbosch University
Gesoek: Afrikaaps se “vermiste” skeppende tekste LMEDA-genoot en Departement Engels dosent, dr Riaan Oppelt, is opsoek na bestaande skeppende tekste om 'n gratis elektroniese databasis van onderverteenwoordige Afrikatale te skep.
Gesoek: bestaande skeppende tekste in Kaaps of Afrikaaps. Dit sluit gedigte, opnames van “spoken word poetry" en TikTok gedigte, kortverhale, boeke, radio- of televisiedramas of musiek in. Dié werke word ingesluit in 'n omvattende gratis...