7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Basil het sewe rektore in sy loopbaan sien kom en gaan
Vir die afgelope 50 jaar het Basil van Wyk, 'n Administratiewe Beampte en Gebou-bestuurder van die RW Wilcocks-gebou in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), sewe rektore sien kom en gaan. Hy...
Stellenbosch University
DSKK en Maties vennote in eerste sosiale kohesie-musiekfees
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy Verwelkomingsprogram vir nuwelinge afgesluit met 'n musiekfees daarop gefokus om sosiale kohesie deur diversiteit te bevorder, met die aanbieding van sy eerste Maties Connect-fees (oftewel die MC...
Stellenbosch University
US Internasionaal plaas die kollig op Verantwoordelike Internasionalisering op hul 22ste SIAN-konferensie
Dit het in 2003 as 'n klein "familievergadering" begin en oor die jare ontwikkel in 'n jaarlikse geleentheid, met 104 afgevaardigdes van 67 universiteite oor 36 lande wat vanjaar die Stellenbosse Internasionale Akademiese Netwerk (SIAN)...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 2 Desember 2019)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 2 Desember sy vierde en laaste geskeduleerde vergadering van 'n gebeurtenisvolle 2019 – die eerste jaar van ons tweede eeu as openbare universiteit – gehou. Die Raad het die...
Maties Sport
Maties Rugby-legendes: Riley en Chris Norton
As Maties Rugby-haker het Chris Norton 12 jaar lank, van 1991 tot 2003, sy beste vir die klub gegee, en hy doen dit steeds as ’n dryfkrag in Maties Rugby se Ondersteunersklub. Maar sy grootste nalatenskap sal dalk sy seun Riley wees, wat in...
Stellenbosch University
Brandstigting en saakbeskadiging aangemeld na brand by Admin-gebou
Die Universiteit bevestig dat ʼn saak van brandstigting en saakbeskadiging by die SAPD aangemeld is na ʼn brand gisteraand (10 Maart) omstreeks 22:00 in ʼn kantoor in die kelderverdieping van die Administrasiegebou B by die Universiteit...
Stellenbosch University
WOW vir WOW!
Wow! Dít is 'n mens se spontane reaksie by die aanhoor van al die opwindende projekte wat Woorde Open Wêrelde (WOW) by vanjaar se US Woordfees aangepak het. Fiona van Kerwel, WOW-projektebestuurder, en Shireen Crotz, die Sanlam WOW Spelfees...
Stellenbosch University
Afrika-boere in die digitale era: US landbou-ekonoom, Bill Gates dra by tot spesiale uitgawe
In 'n spesiale uitgawe van die internasionale tydskrif Foreign Affairs word die naam van die Universiteit Stellenbosch landbou-ekonoom Lulama Traub gelys saam met dié van Microsoft-stigter Bill Gates en die voormalige hoof van die Verenigde...
Stellenbosch University
US ken rekordgetal doktorsgrade toe
Altesaam 139 doktorsgrade is Woensdag (16 Maart 2016) by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtigheid as deel van van die 2015 akademiese jaar toegeken. Dit bring die totaal doktorsgrade vir die 2015 akademiese jaar op 266...
Stellenbosch University
Projek Zero-inisiatief open deure tot universiteit
Hulle moet kophou met die uitdagings wat eksamen, toetse, 'n hoë werklading en die aanpassing om 'n student aan die Universiteit Stellenbosch te wees én in 'n koshuis te bly, bied. Maar te danke aan die Projek Zero-inisiatief hoef 'n groep...