7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US rekenaarwetenskaplike ontvang A-gradering
'n Spesialis in sagteware-ontwikkeling van die Universiteit Stellenbosch, prof. Willem Visser, is slegs die tweede rekenaarwetenskaplike in Suid-Afrika om 'n A-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) te ontvang. A-graderings...
Stellenbosch University
Eerstejaarstudente verwelkom by Fakulteit Opvoedkunde
"Ons vergeet nooit ons beste onderwysers nie. Ons wil het JY moet daardie onderwyser word." Met hierdie woorde is nuwe students in die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) Vrydagmiddag (22 Januarie) begroet by 'n...
Stellenbosch University
Departement Bos- en Houtwetenskap huisves die "FarmImpact" projek navorsers (Sep. 2022) om die integrasie van bome in agro-ekosisteme van die Wes-Kaap te ondersteun.
Die "FarmImpact" projek (ondersteun as deel van die CLIENT II-program deur die Duitse BMBF) kombineer 'n groter groep kundiges van verskillende wetenskaplike agtergronde en stel moderne tegnologie bekend soos numeriese modellering van...
Stellenbosch University
Vyfde USAN-kongres bemagtig jong navorsers
Van 19 tot 21 Januarie het 26 jong navorsers in letterkunde, taalkunde en toegepaste taalkunde aan die vyfde USAN-kongres by die Departement Afrikaans en Nederlands deelgeneem. Jong navorsers (honneursstudente wat reeds gegradueer het of...
Stellenbosch University
Toegang tot Wiley-Tydskrifinhoud in 2018
Die doel van hierdie kommunikasie is om u in te lig oor die Wiley-tydskrifinhoud waartoe Universiteit Stellenbosch steeds toegang het, asook die alternatiewe beskikbaar om die volteks te bekom van artikels wat in tydskrifte gepubliseer is...
Department of Mechanical and Mechatronic Engineering
Leerderontwikkelingsprogram in Ruimtetegnologie
In Bonnievale het 'n Global Meteor Network-kamera – geïnstalleer as deel van 'n US-uitreikprojek vir hoërskoolleerlinge – 'n massiewe vuurbal op 11 Februarie 2024 vasgevang. Professor Mahomed het die 3-sekonde gebeurtenis geïdentifiseer as...
Stellenbosch University
Gebaretaal-verwante kursusse help onderwysers van Dowe studente met nuwe kurrikulum
Verlede jaar is die eerste Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) kurrikulum nasionaal in Suid-Afrika uitgerol nadat dit eers as 'n loodsprojek by die De la Bat Skool vir Dowes in Worcester vanaf 2011 tot 2013 geloods is. Nou, danksy drie kort...
Stellenbosch University
Groenwaterstof steel kollig by US se SASEC 2024
Die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede week die Suider-Afrikaanse Volhoubare Energie-konferensie (SASEC) aangebied, 'n toonaangewende platform vir navorsers, ingenieurs, bedryfspraktisyns en beleidmakers om die jongste vordering in...
Stellenbosch University
Volhoubare wildsvleissektor kan ekonomiese ontwikkeling, biodiversiteit ʼn hupstoot gee
'n Volhoubare wildsvleissektor kan help om die lewensgehalte in landelike gebiede te verbeter en volhoubare grondbestuur en biodiversiteit te bevorder. Só meen dr Francis Vorhies van die Instituut vir Wildlewe-ekonomie in Afrika aan die...
Responsibility Centre Operations and Finance
Dalk moet ons almal net speel
'n Unieke gesamentlike PhD ondersoek hoe Dungeons & Dragons as 'n kragtige instrument vir leer en persoonlike ontwikkeling gebruik kan word.