7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SUNFin vier tweede mylpaal en stel nuwe webtuiste bekend
Die SUNFin-span het sedert April vanjaar hard gewerk en teen einde November hul tweede mylpaal behaal met die beoordeling van die eerste Iterasie van Oracle Cloud Financials (OCF), die nuwe wolkgebaseerde finansiële stelsel wat teen...
Stellenbosch University
SUNFin vier tweede mylpaal en stel nuwe webtuiste bekend
Die SUNFin-span het sedert April vanjaar hard gewerk en teen einde November hul tweede mylpaal behaal met die beoordeling van die eerste Iterasie van Oracle Cloud Financials (OCF), die nuwe wolkgebaseerde finansiële stelsel wat teen...
Stellenbosch University
Rektor nooi personeel na US se eerste virtuele personeelbyeenkoms
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, nooi alle personeel van die Universiteit Stellenbosch (SU) uit na die tweede Personeelbyeenkoms van 2020. Die vergadering sal vir die eerste keer ooit aanlyn plaasvind, weens...
Stellenbosch University
Elsabe Daneel Kommunikasiewerkswinkel 2023
ELSABÉ DANEEL KOMMUNIKASIEWERKSWINKELS Elsabé Daneel is ʼn bekende televisie-aanbieder, televisie- en rolprentaktrise en toneelspeler, en regisseur van talle teaterproduksies. Sy is ʼn produksieleier, regisseur en aanbieder van korporatiewe...
Stellenbosch University
US se Fakulteit Natuurwetenskappe lewer rekordgetal PhD-grade
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe sal 'n rekordgetal van 68 PhD-grade vir die 2019 akademiese jaar toeken, waarvan 39 gedurende die virtuele gradeplegtigheid op Vrydag, 3 April 2020. Dit is die meeste doktorsgrade...
Stellenbosch University
Opvolgskrywe oor US se Toelatingsbeleid en Rektor se Diskresionêre Plasings
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n komitee van drie lede aangestel om bewerings van nepotisme en 'n moontlike verbreking van reëls te ondersoek wat met die Rektor se Diskresionêre Plasings verband hou na aanleiding van...
Stellenbosch University
Groep Ivoorkus-studente volg US-kursus in Engels vir die sakewêreld Eerste niegraadmobiliteitsprogram vir Afrikastudente
'n Groep van 23 magisterstudente in Sakestudie van die Nasionale Politegniese Instituut Félix Houphouët Boigny (INP-HB) in Yamoussoukro, Ivoorkus, volg van 9 Mei tot 12 Junie 2023 'n kursus in Engels vir die sakewêreld by die Universiteit...
Stellenbosch University
First serial block-face microscope in SA at Tygerberg Campus
The Electron Microscopy (EM) unit has added a new member to their family - the ThermoFischer Apreo VolumeScope scanning electron microscope (or just the Apreo SEM for short). The Apreo SEM is an extremely versatile electron microscope...
Stellenbosch University
ʼn Studie van die kalsiumkonsentrasies in appelkultivars toon die dinamika van voedingstof toewysing
Navorsers van Universiteit Stellenbosch het die kalsiuminhoud in dormante reproduktiewe appelknoppe van vier appelkultivars bestudeer. Die 'Royal Gala', 'Cripps Pink', 'Golden Delicious' en 'Braeburn' appelkultivars is vir twee seisoene...
Stellenbosch University
Ondersteun Wêreldwye Herwinningsdag: bring jou e-afval na die Rooiplein Maandag 18 Maart
Het jy enige ou batterye, stukkende laaikabels of stukkende elektriese toebehore wat rondlê? Bring dit Maandag 18 Maart, 10:00 – 15:00, na die Rooiplein vir gesertifiseerde herwinning. Om groter bewustheid te skep vir Wêreldwye...