7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Top studente in rekenaarwetenskap word beloon
Die top studente in rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch het gesamentlik sowat R40 000 se prysgeld verdien vir hul harde werk gedurende 2015. Die toekennings, geborg deur industrievennote soos Barclays, VasTech, IBM...
Stellenbosch University
Eerstejaarsprestasietoekennings 2019
First-year Achievement Awards / Eerstejaarsprestasietoekennings / Amabhaso eMpumelelo waBafundi boNyaka wokuQala Prof Arnold Schoonwinkel, Viserektor: Leer en Onderrig, was Woensdag 10 April 2019 by Lord Neethlingshof die gasheer by die...
Stellenbosch University
Linda Luvuno sorg vir die natuur
"Ek het altyd die deernis en toewyding bewonder waarmee Moeder Theresa mense kon help," verduidelik Linda Luvuno, wat op 2 April haar doktorsgraad in bewaringsekologie aan die Universiteit Stellenbosch ontvang het. "Ek het gedroom dat ek 'n...
Stellenbosch University
SOL verwelkom hul nuwe direkteur: Dr Melanie Skead
Dr Melanie Skead is onlangs as direkteur van die Sentrum vir Onderrig en Leer aangestel. Sy was voorheen verbonde aan Rhodes Universiteit, waar sy as senior dosent in die Sentrum vir Hoëronderwysnavorsing, -onderrig en -leer gewerk het...
Stellenbosch University
Die SOL verwelkom ʼn nuwe direkteur: Dr Melanie Skead
Melanie Skead is onlangs as direkteur van die Sentrum vir Onderrig en Leer aangestel. Sy was voorheen verbonde aan Rhodes Universiteit, waar sy as senior dosent in die Sentrum vir Hoëronderwysnavorsing, -onderrig en -leer gewerk het...
Stellenbosch University
Rektor tot hoëronderwysliggame verkies
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), is verkies tot ondervoorsitter van Universiteite Suid-Afrika (USAf) vir 2018 en 2019. USAf, wat voorheen bekend was as Hoër Onderwys Suid-Afrika (of HESA...
Stellenbosch University
Logistiekdosent wen konferensie-toekenning
By die onlangse jaarlikse Suider-Afrikaanse Vervoerkonferensie by die WNNR in Pretoria is mnr Johann van Rensburg, logistiekdosent aan die Universiteit Stellenbosch, bekroon met die toekenning vir die Beste Referaat deur 'n Jong...
Stellenbosch University
Nuwe talks@stellenboschuni-reeks oor transformerende assessering bekendgestel
Die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (ALOV) het onlangs op talks@stellenboschuni 'n gespreksreeks bekendgestel waarin transformerende assesseringspraktyke aan die US in die kollig is. Onder leiding van dr Hanelie Adendorff van die...
Stellenbosch University
ANO stel publikasie oor US navorsingsleerstoele en Sentrums van Uitnemendheid bekend
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het in Junie 2021 'n boekie oor die US se navorsingsleerstoele en Sentrums vir Uitnemendheid bekendgestel. Die boekie is daarop gemik om meer inligting te verskaf...
Stellenbosch University
In memoriam: Prof Marius de Waal
23 April 2021Beste Kollegas Dit is met groot leedwese dat ons die Stellenbosse universiteitsgemeenskap inlig oor die onlangse afsterwe van professor Marius de Waal. Prof De Waal was 'n voormalige dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid...