7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Rektor vier een jaar sedert inhuldiging
Vandag (29 April 2016) presies ʼn jaar gelede is prof Wim de Villiers ingehuldig as rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US). Dit was beslis ʼn uitdagende tydperk, "maar ek sou dit nie anders wou gehad het nie," sê hy in...
Stellenbosch University
Skenk jou ou klere vir #Streetstore Maties
Maties SR samel ou klere om 'n #Streetstore op Woensdag 27 April op Stellenbosch-kampus aan te bied. #Streetstoe is 'n wêreldwye klere insamelveldtog om klere aan behoeftiges en haweloses te kan gee. Die tendens het in Kaapstad begin het...
Stellenbosch University
Helderberg is Sauerbeker-kampioene
Steinhoff Helderberg het sy eerste Steinhoff Sauerbeker-titel sedert 2000 gewen toe hy Steinhoff Huis Marais Vrydag (23 September) met 21-15 geklop het. ’n Vroeë drie deur die Helderberg-stut Gawie Gregory en verdoelskop deur losskakel...
Stellenbosch University
Internasionale eer vir krokodilnavorser
Dr Alison Leslie van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie het die IUCN-Krokodilspesialisgroep (CSG) se Costello Toekennning vir Krokodilbewaring ontvang. Dit erken haar krokodilnavorsingswerk in Afrika. Sy het die toekenning...
Stellenbosch University
Dr Nadia Marais wen gesogte prys
Die $1,000 prys is aan haar toegeken vir haar essay, "Lovelyn, Belhar, en Maria: Verkenning van die retoriek van belydenis as weerstand teen onreg". Die Louise en Richard Goodwin pryse vir uitnemendheid in Teologiese skryfwerk word aan...
Stellenbosch University
Donasie aan Die Vlakte beursfonds
Die 22ste kongres van die International Organisation for the Study of the Old Testament (IOSOT) is in September 2016 by die Universiteit Stellenbosch gehou. Dit was die eerste keer dat hierdie prestigeryke organisasie in Afrika vergader het...
Stellenbosch University
Dekaan van Krygskunde ontvang Afrika-toekenning
Prof Sam Tshehla, Dekaan van die Fakulteit Krygskunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Dinsdag (7 Desember 2016) in Mauritius met die Africa Education Leadership-toekenning vir die Beste Professor in Krygskunde vereer. Tshehla het...
Stellenbosch University
500 nuwe maroen Matie Fietse te huur
Dis nie meer blou nie, maar maroen. Dít is die nuwe Matie Fietse wat van begin vanjaar deel vorm van Vervoerdienste se vloot. Die bekende blou Matie Fietse wat op kampus rondry, word nou met die nuwer, opgegradeerde weergawe vervang. "Ons...
Stellenbosch University
Vrouestudente takel geslagsgeweld op kampus
Honderde studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Internasionale Vrouedag gister (Woensdag 8 Maart) die strate aangepak as deel van die Start Letting Us Talk (Slut)–optog. Dié inisatief wil groter bewustheid romdom...
Stellenbosch University
US-span vertrek na Antartika
Die opgewondenheid was tasbaar toe 'n navorsingsspan van Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe en Fakulteit AgriWetenskappe vandeesweek aan boord van die SA Agulhas II vir 'n retoervaart na Antartika uit Kaapstad vertrek...