7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die Universiteit Stellenbosch stel COVID-19-hulpfondse bekend
Wil jy die Universiteit Stellenbosch (US) help om 'n positiewe verskil te maak tydens hierdie COVID-19-pandemie? Die Universiteit het vyf prioriteitsareas geïdentifiseer waar personeel, alumni, donateurs en vriende van die Universiteit 'n...
Stellenbosch University
Oorhandiging van 'n boek aan Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Op die foto, oorhandig Prof. Johann Cook (links), Emeritus van die Departement Antieke Studie, 'n eksemplaar van die verrigtinge van 'n kongres wat in 2018 op Stellenbosch plaasgevind het, aan Niel Hendriksz (regs), wat tans...
Stellenbosch University
Studente keer terug na baie beter Stellenbosch-kampus
Ondanks die vele uitdagings wat die COVID-19-pandemie en inperkingsregulasies ingehou het, kan studente van die Universiteit Stellenbosch (US) uitsien daarna om na 'n kampus terug te keer wat nie net beter as ooit lyk nie, maar wat ook met...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch stel nuwe hoof van LaunchLab aan
Die gewoel en gewerskaf van New York se beleggingsbankwêreld het plek gemaak vir San Francisco se golwende heuwels en staproetes en die plek geword waar hy besef het dat hy besighede wil bou wat die potensiaal het om mense se lewens op...
Stellenbosch University
Stellenbosch Alumni gereed vir Cape Epic vir #Move4Food
Sedert 2020 en regdeur die COVID-19-pandemie moes Francois Swart en Robert van Staden die wiele aan die rol hou om te verseker dat hulle fiks bly vir die Absa Cape Epic. Nou het hulle tyd uiteindelik aangebreek, en van 20 tot 27 Maart gaan...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch benoem ses nuwe ontvangers van eredoktorsgrade
'n Adjunk-goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, 'n toonaangewende astrofisikus wat betrokke is by die Square Kilometre Array (SKA)-teleskoopprojek en 'n wenner van die gesogte Alan Paton-prys vir nie-fiksie is onder die ses mense...
Stellenbosch University
Uithaleraktivis, -regskenner en -akademikus keer terug na Stellenbosch
Oudregter Edwin Cameron word op 18 Mei as die Universiteit Stellenbosch se 15de Kanselier ingehuldig. Klik hier om die geleentheid te sien, wat vanaf 17h00 regstreeks uitgesaai sal word. Oudregter Edwin Cameron, Kanselier van die...
Stellenbosch University
US ontsteld oor beweerde verkragting op Stellenbosch-kampus
Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) het met groot ontsteltenis kennis geneem van 'n beweerde verkragting op die Stellenbosch-kampus. Die Rektor en bestuur van die Universiteit veroordeel alle vorme van misdaad en enige...
Stellenbosch University
Kollig op Sosiale Impak by die Universiteit Stellenbosch
Dis is 'strategies noodsaaklik' vir die Universiteit Stellenbosch (US) om 'n sosiale impak te hê en só relevant te bly. Dit is die siening van prof. Nico Koopman, Viserektor: Sosiale impak, Transformasie en Personeel. Hy was 'n spreker op...
Stellenbosch University
Kry waardevolle inligting by Universiteit Stellenbosch se Opedag!
Kry waardevolle inligting by Maties se Opedag! Die Universiteit Stellenbosch (US) se Opedag is die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting oor studiegeleenthede by hoër onderwysinstellings te bekom. Die US...