7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-personeel en -studente spaar water
Sedert die waterkrisis verlede jaar in die Wes-Kaap begin het, het die Universiteit Stellenbosch (US) omvattende werk gedoen om waterbesparingsmetodes te bevorder deur verskeie waterbesparende intervensies te implementeer, en ook mense se...
Stellenbosch University
Nuwe ooreenkoms ’n hupstoot vir water- en energienavorsing in Afrika
Duitsland se Fraunhofer-Gesellschaft, een van Europa se toonaangewende organisasies wat hulle toespits op toegepaste navorsing, het kragte met die Universiteit Stellenbosch (US) saamgesnoer om die uitdagings ten opsigte van water, energie...
Stellenbosch University
Visie en Strategie Proses
In Julie 2016 het 'n taakgroep die proses begin om die visie en strategie van die Universiteit Stellenbosch te hersien. Die voorsitter van dié taakgroep, prof. Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisering, verduidelik meer...
Stellenbosch University
Zimbabwiese aktivis Namatai Kwekweza moedig jeug aan om ‘op te daag’
Nadat haar aanhouding op die lughawe in Zimbabwe verlede jaar haar verhoed het om die 12de jaarlikse Frederick Van Zyl Slabbert-gedenklesing te lewer, kon die demokrasie-aktivis Namatai Kwekweza verlede week haar gedagtes oor 30 jaar van...
Stellenbosch University
CISU deel van ambassade se Chinese Nuwejaarsgeleentheid 2022
Die Chinese ambassade in Suid-Afrika het op 28 Januarie 2022 'n virtuele Chinese Nuwejaarsgeleentheid aangebied om die 'Jaar van die Os' vaarwel toe te roep en die 'Jaar van die Tier' in te lui. Die Confucius Instituut by die Universiteit...
Stellenbosch University
Jong demokrate in Stellenbosch byeen vir Afrika se eerste ‘International Youth Think Tank’
'n Jeugkonferensie oor demokrasie in Afrika en Nobelsimposium wat in Stellenbosch gehou is, het begin met 'n minuut stilte vir Namatai Kwekweza, 'n Zimbabwiese menseregte-aktivis wat in aanhouding is. Sy was veronderstel om een van die...
Stellenbosch University
Kayamandi-leerders gaan Kromrivier monitor
Ag leerders van Kayamandi het watermoniteringstoerusting van die Departement van Water en Sanitasie ontvang wat hulle in staat sal stel om die waterkwaliteit van die Kromrivier in Stellenbosch te monitor. Dit maak deel uit van 'n volgehoue...
Stellenbosch University
Video: 'Nuwe visie neem ons saam vorentoe'
ʼn Videoboodskap deur Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor die instelling se nuwe Visie 2040, en die kern temas in die US se Strategiese Raamwerk 2019–2024 : Mense met selfone klik hier...
About the Library
Geskiedenis
Geskiedenis van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens
Stellenbosch University
Research Fellow to SIGLA: Dr Christian Bueger
Christian Bueger is Reader in International Relations in the Department of Politics and International Relations, Cardiff University. He worked as a Leverhulme Fellow at the Greenwich Maritime Institute, London (2011) and a research fellow...