7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Klein- en Middelslagondernemings het ondersteuning nodig om te floreer – Prof Stan du Plessis
Mikro-, Klein- en Middelslagondernemingsdag word jaarliks op 27 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day, skryf die uitvoerende bedryfshoof van die Universiteit Stellenbosch, prof Stan Du Plessis, dat klein- en...
Stellenbosch University
Hoe kan jong Afrika-wetenskaplikes navorsingsleiers word?
ʼn Nuwe boek, The Next Generation of Scientists in Africa, is Dinsdag (6 November 2018) tydens ʼn internasionale konferensie oor wetenskapskommunikasie by die Universiteit Stellenbosch (US) bekendgestel. Dit beklemtoon die loopbaanambisies en...
Stellenbosch University
Navorsingsnetwerke kan BRICS-lande help om indringerspesies te beveg
Die BRICS-lande (Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) moet meer navorsingsnetwerke bestaande uit navorsers wat spesifiek op indringerwetenskap fokus, bou indien hulle die verspreiding van indringerspesies binne en buite hul...
Stellenbosch University
Vrugtebedryf kry hupstoot danksy nuwe US-navorsingsleerstoel aan dr Elke Crouch
Dis 'n inisiatief wat ons kennis oor die hantering van sagtevrugte nadat dit geoes is wesenlik gaan help verbeter. Dit sal uiteindelik vir produsente én verbruikers tot groot waarde wees. So sê leiers in die Suid-Afrikaanse vrugtebedryf oor...
Stellenbosch University
Navorsers delf diep om klimaatsimpak op walvisse te verstaan
Drie Suid-Afrikaanse universiteite is betrokke in 'n navorsingsprojek (die eerste ter wêreld) wat poog om te verstaan hoe veranderinge in die oseaan, die herstel van boggelrugwalvispopulasies in die Suidelike Halfrond beïnvloed. Gedurende...
Stellenbosch University
'n Matie in Italië, in die tyd van Covid-19
Die Covid-19-pandemie het 'n stokkie gesteek voor die drome oor 'n romantiese Europese avontuur waarop Liz Gleeson, 'n nagraadse student in veekundige wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, gehoop het tydens 'n akademiese...
Stellenbosch University
Nuwe hoof van fisioterapie ʼn kampvegter vir beroep
As kind het Conran Joseph daarvan gedroom om ʼn fisioterapeut te wees wat langs die sportveld staan. As ʼn belowende krieketspeler in hoërskool het hy ʼn besering opgedoen en moes hy self behandeling by ʼn fisioterapeut ontvang. Hierdie...
Stellenbosch University
US se Sentrum vir Sosiale Geregtigheid vier brugbouers en baanbrekers
Weet jy van iemand wat baie hard werk om 'n positiewe verskil in Suid-Afrika te maak? Is daar 'n brugbouer in jou gemeenskap wat aktief poog om die verdeeldheid van die verlede te genees? Benoemings word nou ingewag vir twee spesiale...
Stellenbosch University
Quarraisha Abdool Karim vereer vir haar baanbrekersnavorsing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Dinsdag (15 December 2020) ʼn eredoktorsgraad aan die internasionaal-gerekende epidemioloog in aansteeklike siektes Prof Quarraisha Abdool Karim toegeken by die US se Desember-gradeplegtigheid...
Stellenbosch University
Ontvangers van US se Kanselierstoekennings
Die Universiteit het erkenning gegee aan 'n kohort personeellede wie se loopbane van volgehoue uitnemendheid in navorsing, innovasie, leer en onderrig, sosiale impak en professionele dienste getuig. Hierdie personeellede het pas die...