7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Suid-Afrika se 2018-begroting en die belastingimplikasies daarvan
Die volgende artikel is deur Sibonelo Radebe geskryf en in The Conversation van 21 Februarie 2018 gepubliseer: Suid-Afrika se nasionale begroting van 2018 het ' n verskeidenheid belastingverhogings bevat wat dui op die land se desperate...
Stellenbosch University
Wiskunde-studente vaar goed by IMC 2018
'n Groep Wiskunde-studente van die Universiteit Stellenbosch het deelgeneem aan die 25ste jaarlikse Internasionale Wiskunde-kompetisie vir universiteitstudente wat van 22 tot 28 Julie 2018 in Blagoevgrad, Bulgarye, plaasgevind het. Meer as...
Stellenbosch University
Parlement wens US geluk met eeuwording
Die Parlement het die Universiteit Stellenbosch (US) geluk gewens met sy eeuwording vanjaar, en erkenning gegee aan die instelling se “bydrae as 'n nasionale bate en sy besliste en bestendige vordering met betrekking tot die bevordering...
Stellenbosch University
Rekenaarwetenskaplike lei Depth First Learning-group
Dr. Steve Kroon van die Afdeling Rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US), is een van slegs vier kundiges op die gebied van masjienleer ter wêreld wat gekies is om deel te neem aan die 2019 (die eerste ooit) Depth First...
Stellenbosch University
Toep simuleer Apollo 11 se figuur-agt pad om die maan
'n Wiskundige van die Universiteit Stellenbosch en 'n groot aanhanger van die Apollo 11 missie, dr. Bruce Bartlett, het 'n toep gebou wat die vaartuig se figuur-agt vlug rondom die maan uitbeeld. Moonshot! is 'n interaktiewe simulasie, met...
Stellenbosch University
Internasionale Liefdadigheidsdag
As deel van die Departement Genetika se media en bemarking is spesiale omgewingstemadae aangedui as 'n manier om betrokkenheid en welwees onder studente aan te moedig. Die eerste hiervan was Internasionale Liefdadigheidsdag wat die...
Stellenbosch University
Gee jou mening oor COVID-19 deur nasionale opname van RGN
Namate die wêreld verder deur die COVID-19-pandemie geraak word, wil die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) graag jou mening hoor om te help om die dodelike virus te beveg. Die kort meningsopname, wat nie meer as 15 minute sal...
Stellenbosch University
Munisipale verkiesing
As 'n verantwoordelike openbare instelling met verantwoordbaarheid as een van sy waardes, doen die Universiteit Stellenbosch (US) 'n beroep op alle personeellede en studente om hul demokratiese reg om te stem, uit te oefen in die komende...
Stellenbosch University
Prof Rufus Gouws ontvang ‘Nobelprys’ vir lewensbydrae tot Afrikaans
Prof Rufus Gouws is deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns as die wenner van die Jan H Maraisprys aangewys vir sy bydrae tot Afrikaans as akademiese en wetenskapstaal. In die loop van 'n lang loopbaan (wat nog nie op 'n...
Stellenbosch University
Aankondiging: Finlo projekvoorstelle 2024
Die US se Fonds vir Innovasie en Navorsing in Onderrig en Leer (Finlo) sal nie projekvoorstelle vir die jaar 2024 aanvaar nieSedert sy ontstaan in 2005 het die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Onderrig en Leer (Finlo) 'n deurslaggewende...