7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Aanpassings verseker gelykwaardige vergoeding vir vroue
Die Afdeling Menslike Hulpbronne van die Universiteit Stellenbosch (US) sal die besluit van die Rektor se Bestuurspan (RBS) implementeer om die laaste oorblywende gevalle van ongelyke vergoeding tussen mans en vroue op vergelykbare vlakke...
Stellenbosch University
Beyers Naudé: “The Thug life of an Afrikaner dominee”
Die Beyers Naudé Argief het heelwat goeie protes-kunswerke in veral die Pro Veritate versameling en die Belydende Kring se teologiese kommentaar op sosiale kwessies van die dag. Botha het van die kunswerke in sy powerpoint-aanbieding...
Stellenbosch University
Chemie-studente presteer by APA internasionale konferensie
Drie chemie-studente van die Universiteit Stellenbosch het goed gevaar tydens die Asiese Vereniging vir Polimere ( Asian Polymer Association) se jaarlikse konferensie wat van 5 tot 7 September in Mauritius gehou is. Inge Weideman, 'n MSc...
Stellenbosch University
PRONTAK (vir nuutaangestelde akademici)
Tydens hierdie program sal deelnemers, saam met nuutaangestelde dosente uit verskeie vakrigtings, die geleentheid gebied word om hul denke, kennis en aannames oor leer, onderrig en assessering op te weeg teen heersende denkrigtings in...
Stellenbosch University
Fakulteit Opvoedkunde ken 522 grade toe
Altesame 522 studente in die Fakulteit Opvoedkunde het vandeesweek hul grade by die Universiteit Stellenbosch se gradeplegtigheidseremonies ontvang. BEd-grade is toegeken aan 199 studente, Nagraadse Onderwyssertifikate (NOS) aan 164...
Stellenbosch University
US-navorsers ding mee om nasionale wetenskaptoekennings
Sewe gesiene navorsers van die Universiteit Stellenbosch sal die instelling as finaliste by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings vir 2023/24 verteenwoordig. Hulle sal op Donderdag, 11 Julie 2024 om dié...
Stellenbosch University
US bied internasionale meesterklas in niersteenchirurgie aan
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Urologie het suksesvol sy jaarlikse internasionale meesterklas in Perkutane Nefrolitotomie (PCNL) aangebied, wat uroloë van regoor die wêreld na die universiteit se moderne mediese fasiliteite gelok...
Faculty of Medicine and Health Sciences
US bied internasionale meesterklas in niersteenchirurgie aan
Die US se Afdeling Urologie het suksesvol sy jaarlikse internasionale meesterklas in Perkutane Nefrolitotomie aangebied. Die werkswinkel het uroloë van regoor die wêreld na die universiteit se moderne mediese fasiliteite gelok. Die...
Stellenbosch University
Skakel in vir die jongste nuus oor jou kampus
Dit is nou selfs nog makliker om goed op die hoogte te bly van interessante nuus oor Fasiliteitsbestuur. Luister elke Woensdagmiddag om 14:15 na MFM (92.6 FM) vir inligting oor wat die afdeling doen om Universiteit Stellenbosch se kampusse...
Stellenbosch University
Intreerede deur prof Soon Nel
Professor Soon Nel, hoogleraar in Bestuursrekeningkunde en Finansiële Bestuur en adjunkdirekteur van die Skool vir Rekeningkunde, het sy intreerede op 10 Mei gelewer. Hy is deur prof Ingrid Woolard, dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en...