7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Internasionale konferensie trek die wêreld se voorste gender-vakkundiges
'n Aantal hoëprofielakademici van oor die hele wêreld wat in genderpolitiek spesialiseer, is hierdie week by die Universiteit Stellenbosch (US) om deel te neem aan 'n konferensie oor gender, politiek en die staat. Die Internasionale...
Stellenbosch University
Die pad na aksiegegronde relasionele transformasie: Insigte uit die US se Transformasie-indaba 2023
Die Transformasie-indaba is 'n jaarlikse geleentheid waar die Universiteit Stellenbosch- (US-)gemeenskap byeenkom om saam oor transformasiekwessies te gesels en vordering te evalueer. Die US se Transformasiekantoor het Indaba 2023 op...
Facilities Management
Die US vier die hele week Internasionale Aardedag
Die Universiteit Stellenbosch het Aardedag (22 April 2021) vir die eerste keer gevier met 'n weeklange aktiwiteitsprogram om bewustheid rondom volhoubaarheid op die Stellenbosch en Tygerberg kampusse te verhoog. Van nuwe groentetuine by...
Economic and Management Sciences
EBW100: Nadenke oor ‘n Eeu van Groei en Vooruitgang
EBW100: Nadenke oor ‘n Eeu van Groei en Vooruitgang
Public Squares Initiative
Omhelsing van deelname: Bring gemeenskappe in die hart van navorsing
Wanneer sosiale kwessies soos ongelykheid, die klimaatkrisis of sistemiese onreg aangespreek word, kan tradisionele navorsingsmetodes daarin faal om werklike impak te maak. Dit is waar deelname en transdissiplinêre navorsing inkom – nie...
Maties Sport
Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika
Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die eerste onafhanklike uitvoerende raadslid van SA Rugby (SARU) en ‘n lid van die SASCOC...
Maties Sport
Maties Rugby duo verteenwoordig Suid-Afrika by FISU sewesbyeenkoms
Na afloop van die 2024 FNB Varsitybeker-toernooi waartydens Maties se vroue die silwermedalje gewen het, is twee van die span se spelers vir hul uitsonderlike spel beloon met plekke in die Suid-Afrikaanse vir die FISU Wêreld...
Maties Sport
Nóg Kampus Sport op die kalender
Maties Sport is gereed vir die 2024 Kampus Sport-bumperaande by Coetzenburg. Soos verlede jaar beloof dit om ’n opwindende aand te wees. In 2023 was daar drie onvergeetlike bumperaande met groot sukses aangebied. Anche Nortje...
Maties Sport
Maties Sport eindig jaar op hoogtepunt
Maties Sport wil sy segetog voortsit by die komende USSA Somerspele, wat die eerste twee weke van Desember regoor die land plaasvind. Die jaarlikse Somerspele bestaan uit verskeie sportsoorte insluitende krieket, sokker en seilvaart, wat in...
Maties Sport
Vroueleierskap in Sport – Alouise Campher: Maties Sport-muurbalklubvoorsitter
Deur Jamie Wyngaardt As ’n lewenslange sportfanatikus gesels Alouise Campher oor haar eie reis met sport en hoe belangrik dit is om jou drome na te streef. Sy was nege toe sy aan sport begin deelneem het, en was onmiddellik dol oor muurbal...