7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Gegradueerde ontluik as kinderboekskrywer gedurende grendeltyd
Wat staan jou te doen in die middel van grendeltyd 2020, jy het twee kinders wat ywerige lesers is, jou boeke het opgeraak en al die biblioteke is gesluit? Wel, in Leon-Ben Lamprecht se geval, skryf jy jou eie kinderboek. Lamprecht het...
Stellenbosch University
Dissiplinêre Appèlkomitee handhaaf Theuns du Toit se skorsing
Menswaardigheid is ononderhandelbaar by die Universiteit Stellenbosch (US) en moet gerespekteer en gehandhaaf word. Wanneer hierdie waardigheid aangetas is, moet dit herstel word ingevolge regsvoorskrifte, die toepaslike wette en die volle...
Stellenbosch University
US-verwelkomings-tydperk begin vandeesweek
Die Universiteit Stellenbosch (US) se amptelike verwelkomingstydperk neem vandeesweek 'n aanvang. Die Universiteit het vanjaar sy net wyer gespan om nuwelingstudente én nuwe personeellede by die amptelike verwelkomingstydperk wat van 31...
Stellenbosch University
Eenheid vir Gestremdhede 'daar om ons te help'
Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes: Suid-Afrika gedenk jaarliks van 3 November tot 3 Desember Nasionale Bewusmakingsmaand vir die Regte van Gestremdes. Hierdie bewusmakingsmaand skep vir mense met gestremdhede die...
Stellenbosch University
Bekendstelling van ‘Climate x’ veldtog erken jeug se rol as globale ambassadeurs
Vyftien studente van die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek erkenning as GAUC Globale Ambassadeurs ontvang nadat hulle onlangs 'n intensiewe internasionale program oor klimaatsverandering en globale klimaatsregulering voltooi het...
Stellenbosch University
Prof Jonathan Jansen formeel as lid van die Amerikaanse Akademie vir Kuns en Wetenskappe ingehuldig
Dit was 'n ervaring van 'n leeftyd “om skouers te skuur met vooraanstaande internasionale vakkundiges", sê prof professor Jonathan Jansen, uitgelese professor in die Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) en voorsitter van die...
Stellenbosch University
Suid-Afrikaners met seldsame siektes bly steeds agter
Februarie is Seldsame Siekte-maand met Seldsame Siektedag wat op 28 Februarie gevier word. In ʼn meningsartikel vir Health24 skryf prof Shahida Moosa (Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika / Groep vir Seldsame Genomika in Suid-Afrika)...
Stellenbosch University
CFA-loopbaan wink vir VGP-gegradueerde Roseline
Roseline Kolony beskik reeds oor die graad BCom (Bestuurswetenskappe) en werk tans aan haar honneursgraad in Finansies. Sy glo sy sou waardevolle leergeleenthede misgeloop het as sy nie deel was van die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Stellenbosch University
'Ek het die geleentheid aangegryp'
Othmar Vorster SciMathUS-klas van 2017 Graadprogram: BScHons in Aardwetenskappe 2021 Ek is Othmar Vorster en ek is oorspronklik van Kakamas, maar het op 'n jong ouderdom na Aggeneys in die Boesmanland-streek van die Noord-Kaap verhuis. Ek...
Stellenbosch University
Top jazz-musikante help om fondse vir studente te werf
Jazz-liefhebbers kan uitsien na ʼn gesellige wintersaand met vuurwarm vermaak wat ook fondse vir ʼn goeie saak werf – om studente te help om hulle studieskuld te betaal. Woensdag 8 Junie sal twee van Kaapstad se top jazz-virtuose, Billy...