7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Samewerking met CCARDESA verstewig om landboukunde in Suider-Afrika te bevorder
Die verhouding tussen die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe en CCARDESA, die sentrum vir die koördinering van landbounavorsing en -ontwikkeling in Suider-Afrika, is versterk deur die ondertekening van 'n memorandum...
Stellenbosch University
Verborge talente kry nuwe betekenis in ons VS
Dit is vir my heerlik om in ons Verantwoordelikheidsentrum Bedryf en Finansies te werk. Ek het die voorreg om met talentvolle, passievolle en fassinerende mense te werk. My dag is nooit saai nie. Die afgelope maand moes ek persoonlik diep...
Stellenbosch University
Institusionele COVID-19-inentingsreël
Beste kollegas en studente Die Universiteit Stellenbosch (US) het die verpligte risikobepaling soos voorgeskryf deur die Gekonsolideerde Voorskrifte vir Beroepsgesondheid en -veiligheid in Sekere Werkplekke (Staatskennisgewing R 499 in...
Stellenbosch University
Wêreldnatuurlewedag: VN bevorder volhoubare gebruik van bedreigde spesies
Donderdag (3 Maart) word Wêreldnatuurlewedag gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf Deborah Vorhies en Francis Vorhies (Afrika Wildlewe-ekonomieë Instituut) oor hoekom die Verenigde Nasies die volhoubare gebruik van bedreigde...
Stellenbosch University
Presterende regstudent wil maatskaplike geregtigheid beklemtoon
Finalejaar LLB-student en sekretaris van die Universiteit Stellenbosch (US) se studentetak van die Black Lawyers Association (BLASC SU) Thembalethu Seyisi het een groot langtermyndoelwit en dit is om die klem op maatskaplike geregtigheid te...
Stellenbosch University
Regstudent vereer vir verbreking van stigma rondom manlike leierskap
Toe Willem Sterrenberg Horn, 'n eerstejaar-nagraadse LLB-student, hom in 2019 die eerste keer beskikbaar gestel het vir verkiesing as huiskomiteelid, was hy die enigste nie-heteroseksuele kandidaat. Vanjaar was daar egter verskeie nie...
Stellenbosch University
MIV-verwante kankernavorsing baat by groot toekenning
Kanker is die hoofoorsaak van sterftes onder mense wat met MIV leef in hoë- en lae hulpbronlande. En die uitkoms vir daardie pasiënte is dikwels minder suksesvol. Met meer as 20 jaar ondervinding in sy vakgebied is Professor Hennie Botha...
Stellenbosch University
Biblioteeknavorsingsweek 'n ‘baken van inspirasie’ vir navorsingsuitnemendheid
Die belangrikheid van die strewe na uitnemendheid in alle aspekte van die navorsingsproses val vandeesweek onder die soeklig by die Universiteit Stellenbosch (US) se jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek, wat van 13 tot 17 Mei 2024 plaasvind...
Stellenbosch University
Is vleiland leeus geneties verskillend van ander leeus?
Grootskaalse veranderinge in Afrika leeus se paleo-omgewing die afgelope vyf miljoen jaar mag die rede wees vir die verrassende genetiese verskille tussen vleiland- en savanna leeus. Onlangse genetiese studies van die kontinent se bedreigde...
Stellenbosch University
Spits jou toe op jou werk om sukses te behaal
Fokus, harde werk en 'n helpende hand. Dít is wat studente benodig om sukses te behaal, het prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), aan eerstejaarstudente gesê...