7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Graduati aangemoedig om terug te ploeg in SA
Graduati aan wie kwalifikasies by die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste virtuele plegtigheid toegeken is, is deur die US se Kanselier, afgetrede regter van die Konstitusionele Hof regter Edwin Cameron, daaraan herinner dat die...
Stellenbosch University
US help jeug floreer deur Latyn
Wie ook al gedink het die antieke taal Latyn is “dood" en dat dit geen voordeel vir ons moderne jeug inhou om Latyn aan te leer nie, moet dalk hierdie persepsie heroorweeg. Want gaan kuier jy op 'n Vrydagmiddag by die Universiteit...
Stellenbosch University
Regter-president vra vir ‘ekonomiese insluiting’ in stryd vir sosiale geregtigheid
Daar sal “ekonomiese insluiting vir almal" moet wees om die stryd vir sosiale geregtigheid in Suid-Afrika aan te help. Regter-president Dennis Davis het dit beklemtoon toe hy die inwydingsrede van die jaarlikse Sosiale Geregtigheid-lesing...
Stellenbosch University
Nuwe SR aangekondig
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Stembuskomitee het bevestig dat die volgende studente in die Studenteraad (SR) vir 2021/22 sal dien nadat hulle in 'n onafhanklike, vrye en regverdige algemene verkiesing verkies is: Precious Nhamo...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Nienke Osborne
Nienke Osborne is op haar gelukkigste wanneer sy stories kan vertel en met mense kan omgaan, hetsy as 'n nuusleser vir die kampusradio, MFM, of in haar rol as 'n private akkommodasiebeampte. Sy leef, werk en studeer in Stellenbosch...
Stellenbosch University
Afrika-afdeling van CliMigHealth vind tuiste by US
Om sy baanbrekerwerk in die stryd teen klimaatsverandering en die bou van veerkragtigheid verder te versterk, is die Universiteit Stellenbosch (US) nou ook die tuiste van die CliMigHealth-Stellenbosch Afrikasentrum, die Afrika-afdeling van...
Stellenbosch University
Molekulêre bioloog nuwe dekaan van Natuurwetenskappe aan die US
Prof Burtram C Fielding, 'n molekulêre bioloog en produktiewe navorser verbonde aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), sal sy termyn as nuwe dekaan van die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) op 1 April...
Stellenbosch University
Auxin: Kunsmatige intelligensie in die hoëronderwysstelsel: ChatGPT en die implikasies vir OLA
Onderwerp Die afgelope paar weke het KI-tegnologie beduidend gegroei met innovasies van industrie-leiers soos Google en Microsoft wat onder meer KI-funksies by hulle onderskeie pakkette begin inbou. Hierdie soort tegnologiese vooruitgang...
Stellenbosch University
Voedeselwetenskap-student se passie is aansteeklik
Kim Teresa Mannix, 'n student van die Fakulteit AgriWetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) se entoesiasme vir haar vakgebied is baie aansteeklik en 'n mens kan duidelik sien waarom die Universiteit 'n 2021 Rektorstoekenning vir...
Stellenbosch University
US verwelkom tweede Dell-jongleiersklas
Dit is met groot opgewondenheid dat die Universiteit Stellenbosch (US) die volgende 150 eerstejaarstudente kan aankondig wat vir die Dell Young Leaders-jongleiersprogram gekies is. Hierdie studente sluit aan by 'n gemeenskap van 100...