7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ankerinstellings in Stellenbosch vat hande vir inklusiewe ontwikkeling
Ankerinstellings in Stellenbosch moet saamwerk om ontwikkeling tot voordeel van alle inwoners van dié dorp te bevorder. Só het deelnemers aan ʼn gespreksessie by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing Dinsdag (26 September 2017...
Stellenbosch University
Stellenbosch Thuthuka vier ʼn dekade van ‘lewens verander’
Vanjaar is die 10 de bestaansjaar van die Stellenbosch Thuthuka Program. Stellenbosch Thuthuka Is ʼn vlagskipprogram in die Skool vir Rekeningkunde by Universiteit Stellenbosch (US), wat ten doel het om transformasie in die geoktrooieerde...
Stellenbosch University
Nuwelinge dié week by die Universiteit Stellenbosch verwelkom
Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom vandeesweek duisende nuwelingstudente by die Universiteit terwyl senior studente volgende week na die kampus terugkeer. Op kampus sal studente wat in koshuise bly reeds vandag (Woensdag 24...
Stellenbosch University
Sontermiese-energie-navorsing op Stellenbosch kry internasionale erkenning
Die Sontermiese Energienavorsingsgroep ( STERG) aan die Universiteit Stellenbosch het internasionale erkenning ontvang vir hul navorsingsuitnemendheid en goeie reputasie binne die konsentrerende sonkrag (CSP)-gemeenskap. STERG is as lid van...
Stellenbosch University
Bertina Engelbrecht tot Raad van Universiteit Stellenbosch benoem
Me Bertina Engelbrecht, die hoof- uitvoerende beampte van die Clicks-groep, is as lid van die Universiteit Stellenbosch (US) Raad benoem*. Engelbrecht sal van 1 September 2023 tot Augustus 2027 in die Raad dien. Dr Nicky Newton-King...
Stellenbosch University
Stellenbosch Ekspo vir Jong Wetenskaplikes 2018: Leerders presteer
In 2018 het SUNCEP vir die 19de agtereenvolgende jaar in die Stellenbosch-streek 'n Ekspo vir Jong Wetenskaplikes aangebied, waar leerders hul navorsingsprojekte kon vertoon. Leerders van 33 skole van regoor die Stellenbosch-streek, so ver...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch verower internasionale prys vir volhoubaarheids-inisiatiewe
Die werk van die Universiteit Stellenbosch (US) se kantoor vir volhoubare ontwikkelingsimpak, die DVO/2063 Impak Hub, is as die Doelwitte vir Volhoubare Ontwikkeling (DVO)-inisiatief van die jaar in Afrika aangewys by die Akkreditasieraad...
Stellenbosch University
Edwin Cameron nuwe Kanselier van die Universiteit Stellenbosch
Regter Edwin Cameron, akademikus, regsgeleerde, outeur en pas afgetrede regter van die Konstitusionele Hof, is vandag (25 September 2019) tot Kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies. 'n Kieskollege wat bestaan uit lede van...
Stellenbosch University
Eerste Internasionale Post-TB Simposium gehou in Stellenbosch
'n Onlangse twee-dag Post-TB simposium in Stellenbosch het bestaan uit 14 lesings en sewe werkswinkels wat aangebied is deur spesialiste uit 'n wye verskeidenheid dissiplines, insluitende klinici, rehabilitasie-spesialiste, wetenskaplikes...
Stellenbosch University
Die Universiteit Stellenbosch en Michigan Staatsuniversiteit bevorder 'ubuntu'
Onder die talle indrukwekkende gebeurtenisse wat in 2019 beleef is – die Michigan Spartans basketbalspan wat teen Ohio State en teen Wisconsin in die 'Big Ten'-seisoenkampioenskap gewen het – was ook die begin van ʼn opwindende verhouding...