7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
FGGW lewer eerste PhD in Ortopediese Chirurgie
Dit was 'n geskiedkundige oomblik hierdie jaar toe dr Reggie King die eerste student geword het aan die FGGW om 'n PhD in Ortopediese Chirurgie te ontvang. King (39) – 'n praktiserende ortopediese chirurg in private praktyk by die Spine...
Stellenbosch University
Nuwe reeks potgooie beklemtoon US-navorsing
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n nuwe potgooikanaal bekendgestel om die aandag op aktuele onderwerpe en innoverende navorsing wat by die Universiteit gedoen word, te vestig. Die potgooikanaal, wat deur die US se Afdeling...
Stellenbosch University
Inisiatiewe vir studentehulp skep gelyke geleenthede by US
Die Universiteit Stellenbosch (SU) het #Action4Inclusion by hul groeiende lys van studentehulp-inisiatiewe gevoeg wat gemik is op akademiese insluiting en die afskryf van historiese skuld vir alle verdienstelike studente. #Action4Inclusion...
Stellenbosch University
Nelson Mandela-akademiese konferensie besin oor GGG en vergifnis
Die kwessies van geslagsgebaseerde geweld (GGG) en vergifnis het onder die soeklig gekom by die heel eerste virtuele Nelson Mandela-akademiese konferensie. Die konferensie, wat deur die Universiteit Stellenbosch-museum in samewerking met...
Stellenbosch University
Personeel vol energie en inspirasie na Turkye-besoek
“Die mobiliteitservaring stel jou in staat om jou in 'n ander se kultuur te verdiep, hulle kos, strate en vervoerstelsel te ervaar, en persoonlik te sien hoe hulle universiteit werk," sê administratiewe beampte Michelle Masango-Plato. Sy...
Stellenbosch University
Belangrike TB-studie werp lig op siekte ontwikkeling
ʼn Studie deur navorsers aan die Universiteit Stellenbosch het gewys dat sekere mense se immuunstelsel anders as die norm reageer wanneer hulle blootgestel word aan die bakterie wat tuberkulose ( Mycobacterium tuberculosis of Mtb) veroorsaak...
Stellenbosch University
Navorser ontwerp welweesprogram vir enkelma’s
Enkelma's in hoërisikogemeenskappe wat onder armoede en misdaad gebuk gaan, kan baat vind by ouerskapsprogramme wat hulle persoonlike welwees bevorder. Dít is een van die bevindinge van 'n onlangse doktorale studie aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Loopbaanvoorligtingprojek vestig aandag op visie 2021
Die span agter die sosiale-impakprojek “Om loopbaanbeperkinge en -kompromieë te oorkom" – wat loopbaanvoorligting aan graad 9-leerders in gemeenskappe met min of geen hulpbronne gebied het – verskuif ná 'n suksesvolle twee jaar hul fokus...
Stellenbosch University
Bekroonde studente aangemoedig om nuwe goed te doen
Altesame 92 studente van die Universiteit Stellenbosch is Woensdagaand (30 Oktober 2019) ter viering van uitnemendheid by die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie vereer. Die kollig het dié aand op studente wat op verskeie...
Stellenbosch University
US se Taalleerhub floreer steeds
In 2018 het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n nuwe Taalleerhub op die been gebring om die veeltalige aspirasies van individuele studente te ondersteun en om kulturele diversiteit te bevorder. 'n Jaar later floreer die Hub aangesien meer...