7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US stel nuwe Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke is Maandag (29 Julie 2019) amptelik by 'n funksie by die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) bekendgestel. Die nuut-gestigte Skool, wat...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Kontak- en kliëntedienssentrum
Om die publiek te help om antwoorde op hul vrae rakende die Universiteit Stellenbosch te vind, of oplossings vir hul probleme, is 'n taak wat aan 'n span hoogsopgeleide konsultante by die Universiteit Stellenbosch se kontak- en...
Stellenbosch University
PhD-kandidate leer suksesgeheime by netwerkgeleentheid van ADA-winterskool
As deel van sy winterskool vir 2023, het die Afrika Doktorale Akademie (ADA) in Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal op 11 Julie 'n netwerkgeleentheid aangebied. Onder die gaste was die doktorale kandidate, promotors en navorsers...
Stellenbosch University
Tiener geestesgesondheid sal baat by Seedat se 2020 Vroue Globale Leerstoel aanstelling
Nog 'n eerbetoon het Professor Soraya Seedat, Uitgelese Professor van Psigiatrie en die Uitvoerende Hoof van die Departement Psigiatrie, toegeval: sy is aangestel as die 2020 Vroue Globale Leerstoel by die Universiteit van Bath in die...
Stellenbosch University
US-alumnus onderkaptein van SA Olimpiese manshokkiespan
Die Universiteit Stellenbosch-alumnus Keenan Horne, 29, is die onderkaptein van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat tans aan die 2021 Somer Olimpiese Spele in Tokio, Japan deelneem. Tydens die Spele sal Horne as doelskieter speel en 'n...
Stellenbosch University
'SciMathUS het my gehelp om in my drome te glo'
Fundeka Ndyoki sê SciMathUS het haar gehelp om in haarself en haar drome te glo. Hierdie Matie-alumna, wat onder meer ʼn MSc Voedselwetenskap graad aan die Universiteit Stellenbosch behaal het, help deesdae met die opleiding en begeleiding...
Stellenbosch University
Veerkragtigheid die sleutel tot beter omstandighede
Wanneer 'n mens Dumisani Hompashe ontmoet en na sy verhaal luister, kom die woord “veerkragtigheid" werktuiglik by jou op. Want veerkragtigheid is soos 'n silwerdraad deur sy hele lewe vervleg, van kleintyd tot sy deeltydse PhD-studie in...
Stellenbosch University
Maties wat Afrikaans studeer help leerders met leesvaardighede
Die geletterdheidsprojek “Ek KAN lees", die geesteskind van dr Zelda Barends van die Universiteit Stellenbosch (US), beoog nie net om die geletterdheidsvlakke van grondslagfaseleerders te verbeter nie, maar ook om voornemende onderwysers te...
Stellenbosch University
Twee van Innovus ontvang SARIMA-toekennings vir uitnemendheid
Twee Innovus-personeellede het nasionale erkenning ontvang vir hul bydrae tot innovasiebestuur in tegnologie-oordrag in Suid-Afrika. Innovus se Dr. Madelein Kleyn, direkteur tegnologie-oordrag en Camille de Villiers, tegnologie...
Stellenbosch University
Paartjie by Ingenieurswese vang saam graad
Die vreugdevure brand hoog vir drs Wouter en Louzanne Bam, 'n egpaar wat saam hul doktorsgrade in Ingenieurswese op dieselfde gradeplegtigheid ontvang het. Die twee het nie net saam graad gevang nie, maar Wouter het ook 'n gesamentlike...