7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Voortsetting van loopbaanvoorligtingprojek is van kardinale belang – projekspan
Die sosiale impak van die projek “Om loopbaanbeperkinge en -kompromieë te oorkom", wat loopbaanvoorligting aan graad 9-leerders in gemeenskappe met min of geen hulpbronne gebied het – is so onontbeerlik dat pogings verdubbel moet word om te...
Stellenbosch University
Boek gedenk 100 jaar van natuurwetenskappe by die US
'n Gedenkboek wat die spoor volg van die eerste pioniers wat die grondleggingswerk gedoen het vir opleiding en navorsing in die natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), is vanaf 1 Oktober 2018 beskikbaar. Hierdie gedenkboek...

Makupula Sekondêr begin 'n groentewinkeltuin
Met spinasielote wat deur die grond stoot en skoenlappers van papier wat die wandelgange van Makupula Sekondêre Skool in Stellenbosch versier, is die Kayamandi Groentewinkel-tuin op 24 November geopen. Die Kayamandi Groentewinkel-tuin (K.V...
Stellenbosch University
Boek gedenk 100 jaar van natuurwetenskappe by die US
'n Gedenkboek wat die spoor volg van die eerste pioniers wat die grondleggingswerk gedoen het vir opleiding en navorsing in die natuurwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US), is vanaf 1 Oktober 2018 beskikbaar. Hierdie gedenkboek...
Stellenbosch University
Meisies hoor ingenieurswese is veeleisend, uitdagend en OPWINDEND
"Mense het baie respek en bewondering vir meisies wat 'braaf' genoeg is om die uitdaging te aanvaar om ingenieurswese te studeer," sê Larissa Tredoux, 'n eerstejaar Matie ingenieurstudent. Sy was een van die sprekers by die Fakulteit...
Stellenbosch University
Ontmoet nog ’n 2019 Voortreflike Onderrig-wenner van Ingenieurswese
Dr Robbie Pott, 'n senior dosent by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ingenieurswese, sê dit is baie bevredigend om as een van die 12 wenners van die US se Toekennings vir Voortreflike Onderrig vir 2019 vereer te word. Hy het met...
Stellenbosch University
Kursus wil tegnologiese vaardigheidsgaping oorbrug
Geoktrooieerde rekenmeesters en ouditeurs wat onder veranderinge in die besigheids- en tegnologielandskap ly as gevolg van die eksponensiële tegnologie-evolusie, kan hulle nou tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se Skool vir...
Stellenbosch University
Prof Piet Steyn ontvanger van Marloth-medalje
Prof Piet Steyn, emeritus-professor in organiese chemie en voormalige senior direkteur van navorsing by die Universiteit Stellenbosch (US), is die ontvanger van die Royal Society of South Africa's (RSSAf) se Marloth-medalje vir 2020, in...
Stellenbosch University
PhD-kandidaat wen prestigeryke SA Historiese Vereniging-prys
Bryan Umaru Kauma, 'n PhD-kandidaat in die Departement Geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch, het die prestigeryke Nagraadse Opstelprys van die Southern African Historical Society (SAHS) verower by die vereniging se onlangse...