7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
FGGW open ʼn 'biblioteek van die toekoms'
“Dit voel soos ʼn spasie vol suksesstories wat wag om te gebeur. Dankie dat julle dit vir ons geskep het." ʼn Student aan die Universiteit Stellenbosch het hierdie opmerking oor die nuwe Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe-biblioteek...
Stellenbosch University
US vier internasionale vennootskappe
Die 14de jaarlikse Stellenbosch Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN) byeenkoms is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied. Besoekers van 27 vennootinstellings, afkomstig van 14 lande, het die geleentheid vanaf 5-9 April...
Stellenbosch University
Verskeie faktore belemmer grondhervormingspogings
Die sukses van grondhervormingspogings word in die wiele gery deur, onder meer, swak landbou-ondersteuningstelsels, burokrasie, en 'n gebrek aan goeie aansporings. Só het prof Johann Kirsten, direkteur van die Buro vir Ekonomiese Navorsing...
Stellenbosch University
CRUISE-gegradueerde as nuwe statistikus-generaal van SA aangestel
Mnr Risenga Maluleke, ʼn gegradueerde van die Sentrum vir Streeks- en Stedelike Innovasie en Statistiese Eksplorasie (CRUISE), wat in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) gesetel is, is as die...
Stellenbosch University
Top student self-gemotiveerd, nederig en saggeaard, sê skripsieleier
"Ek was bly en terselfdertyd 'n bietjie geïntimideer deur die verantwoordelikheid om die skripsieleier van só 'n bekwame student te wees," sê dr Brian van Vuuren van sy student Jacqueline Kazmaier, wat die Universiteit Stellenbosch se...
Stellenbosch University
Russel Botman het gewerk vir gelykheid, transformasie - Regter Zak Yacoob
Wyle prof Russel Botman was verbind tot die bereiking van gelykheid en het gewerk om armoede in die samelewing uit te wis. Só het Regter Zak Yacoob, afgetrede regter van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika, op Woensdag (18 Oktober 2017)...
Stellenbosch University
Neurologie-opleiding nóú makliker danksy nuwe video-fasiliteit
Met behulp van befondsing wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) beskikbaar gestel is, word video-fasiliteite vir afstandsonderrig in neurologie by drie kliniese...
Stellenbosch University
Eerstejaarstudente begin ʼn ‘transformerende reis’
“Verwag om ʼn lewensveranderende ervaring te hê." Met hierdie woorde het professor Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch ongeveer 477 nuwe eerstejaar geneeskunde...
Stellenbosch University
US se 7de Biblioteeknavorsingsweek skop af
Die Universiteit Stellenbosch (US) se sewende jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek is Maandag, 13 Mei 2019 van stapel gestuur. Dit sal vir die hele week tot Vrydag, 17 Mei duur en word op beide die Stellenbosch- sowel as die Tygerberkampus...
Stellenbosch University
US Botaniese Tuin - een van die beste botaniese tuine in die wêreld
Die Botaniese Tuin van die Universiteit Stellenbosch (US) het pas akkreditasie van die Botanic Gardens Conservation International (BGCI) ontvang as ʼn botaniese tuin wat praktiese bewaring toepas – ʼn sg Accredited Conservation Practitioner...