7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Thuli Madonsela sluit by top internasionale sportliggaam aan
Die Internasionale Raad vir Sportarbitrasie (ICAS), die beheerliggaam van die Hof vir Sportarbitrasie (CAS), het prof Thuli Madonsela, Direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), in hul...
Stellenbosch University
Stampvol gradeplegtigheidsweek vir US met rekordoes kwalifikasies
Die Universiteit Stellenbosch sien uit na 'n baie besige gradeweek en is besig met voorbereidings om 5 865 kwalifikasies – die hoogste aantal Desember-graduerings in die geskiedenis – by 13 gradeplegtighede toe te ken. Die gradeplegtighede...
Stellenbosch University
President Lesetja Kganyago aangewys as nuwe kanselier van die US
Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), is vandag (24 Januarie 2025) eenparig tot die amp van kanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) verkies. Dit volg nadat die ampstermyn van oudregter Edwin...
Stellenbosch University
Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika
Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die eerste onafhanklike uitvoerende raadslid van SA Rugby (SARU) en 'n lid van die SASCOC...
Stellenbosch University
US lewer talle finaliste vir 2025 NWTF/South32-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal weer eens, soos in die vorige jare, goed by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings vir 2024/2025 verteenwoordig wees, met nege finaliste wat om hierdie gesogte...
Stellenbosch University
US se Beleidsinnovasielaboratorium dryf DVO-vordering
Die Universiteit Stellenbosch (US) – as mededrywers van die Suid-Afrikaanse Goalkeepers-gemeenskap vir die Gates-stigting – is deel van 'n dinamiese, kruissektorale gemeenskap van innoveerders, kampvegters en beleidsmakers wat vordering...
Stellenbosch University
Rochelle Hellens: 'n Vars benadering tot sukses
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...
Stellenbosch University
Die dryf van verandering in wetenskap en samelewing
Volgende in die FGGW Vrouemaand-reeks, fokus ons op Maambele Khosa. Op slegs 29-jarige ouderdom is sy die toonbeeld van doelgerigte leierskap oor verskeie domeine. As Hoof van Wetenskapnavorsingskommunikasie by die US se Sentrum vir...
Stellenbosch University
Sosiale Impak eend-resies om 'n verskil te maak
'n Plastiek eend-resies ter ondersteuning van twee betekenisvolle sake word deur die Sosiale Impakkomitee van die Fakulteit Opvoedkunde gereël. Die hele kampus, sowel as alumni en die publiek, word genooi om deel te neem. Alle eende sal na...
Stellenbosch University
Hou daardie Cannabis-blare – hulle is vol seldsame verbindings
Analitiese chemici van die Universiteit Stellenbosch (US) het die eerste bewyse gevind van 'n seldsame klas fenole, genaamd flavo-alkaloïede, wat in Cannabis-blare voorkom. Fenoliese verbindings, veral flavonoïede, is welbekend en gesog in...