7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Meer kinders oorleef kanker
Agt uit tien kinders met voldoende toegang tot gesondheidsorg het ʼn kans om kinderkanker te oorleef danksy vooruitgang op die gebied van medisyne en behandeling van dié siekte. Maar in Afrika lyk dié prentjie heelwat anders. "Kinders in...
Stellenbosch University
US sit talle gesprekke oor studentegelde voort
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal gesprekke oor studentegelde voortsit met verskillende groepe binne die studentegemeenskap. 'n Klein groepie studente het die JS Gericke-biblioteek Dinsdag oornag beset. Die groep het Woensdagoggend...
Stellenbosch University
Opleiding om Frans, Duits en Mandaryns in Suid-Afrikaanse skole te onderrig
Die Fakulteit Opvoedkunde het in 2022 begin om onderwysers op te lei vir nie-amptelike tale, veral Frans, Duits en Mandaryns. Nie baie universiteite lei onderwysers in hierdie tale op nie. Die laaste opname wat Mbohwa-Pagels en Roode in...
Stellenbosch University
#GivingMaties-veldtog skop af: 'n Oproep om aksie vir studentesteun
Die Universiteit Stellenbosch (US) doen opnuut 'n beroep op personeel, studente, alumni, en vriende van die Universiteit om byeen te kom vir die US se jaarlikse #GivingMaties-veldtog wat van 6 Maart tot 16 April 2025 duur. Die doel met die...
Stellenbosch University
#GivingMaties-veldtog skop af: ’n Oproep om aksie vir studentesteun
Die Universiteit Stellenbosch (US) doen opnuut 'n beroep op personeel, studente, alumni, en vriende van die Universiteit om byeen te kom vir die US se jaarlikse #GivingMaties-veldtog wat van 6 Maart tot 16 April 2025 duur. Die doel met die...
Stellenbosch University
Die jongste oor studentefinansiering
Beste studente Die hoëronderwyssektor ervaar nasionaal uitdagings ten opsigte van studentfinansiering, veral NSFAS-kwalifiserende en “verlore middel"-studente. Dit is ook die geval by die Universiteit Stellenbosch (US) waar 'n aantal van...
Stellenbosch University
US-akademici skitter met nasionale onderrigtoekennings
Twee akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe is vir hulle uitstaande bydraes tot onderrig en leer op nasionale vlak vereer. Prof Faadiel Essop het die gesogte 2024...
Stellenbosch University
CIMPA-skool vir enumeratiewe kombinatorika lok 35 nagraadse studente uit Afrika
Enumeratiewe kombinatorika en toepassings van hierdie veld van wiskunde op rekenaarwetenskap, was die tema van 'n twee weke lange CIMPA School wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Wiskundige Wetenskappe aangebied is...
Stellenbosch University
Studente-atlete bewys sukses in sport en studies is moontlik
In Augustus het Justine Palframan aan die 200m en 400m by die Olimpiese Spele in Rio deelgeneem. In Oktober is sy as Maties Sport se Sportvrou van die Jaar vir 2016 gekroon. En op Vrydag, 6 Desember, het sy 'n Matie-gegradueerde geword toe...
Stellenbosch University
Prof Thuli Madonsela sluit by top internasionale sportliggaam aan
Die Internasionale Raad vir Sportarbitrasie (ICAS), die beheerliggaam van die Hof vir Sportarbitrasie (CAS), het prof Thuli Madonsela, Direkteur van die Sentrum vir Sosiale Geregtigheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), in hul...