7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nagraadse student aanvaar vir gesogte internasionale opleidingsprojek
Khethelo Xulu, 'n PhD-student in Psigiatriese Genetika, is as beurshouer deur die Tirisano-opleidingsprojek (TOP) van die Universiteit van Kalifornië in Los Angeles (UCLA) aanvaar. Xulu is deel van ʼn navorsingspan oor posttraumatiese...
Stellenbosch University
Zika geen bedreiging vir Suid-Afrikaanse bevolking
Suid-Afrika het 'n baie skraal kans om 'n Zika-koors uitbreking te hê soortgelyk aan dit wat tans in Brasilië ervaar word. Hierdie virale infeksie word oorgedra deur 'n spesie van die Aedes aegypti-muskiet wat nie inheems is aan Suid...
Stellenbosch University
Nie alle SA lemoensappe is ewe gesond nie
Navorser vra wysingings in wetgewing oor vrugtesappe, etikettering daarvan Jy drink daai glasie lemoensap vir jou gesondheid, reg? Dink weer. Nie alle Suid-Afrikaanse lemoensappe op die rak is almal ewe gesond nie. Dit hang onder meer af...
Stellenbosch University
Voorstaander vir landelike gesondheid aan die stuur van Ukwanda
Landelike gesondheid is meer as 'n beroep vir prof Ian Couper, die nuwe direkteur van die Ukwanda Sentrum vir Landelike Gesondheid. Hy is van mening dit is sy roeping. "Ek was aangetrokke tot landelike gesondheid want ek wou 'n verskil maak...
Stellenbosch University
Rietenbosch-projek 'n wenner vir leerders, gemeenskap en omgewing
'n Vleiland rehabilitasie projek wat sy oorsprong in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde het, maak goeie vordering en is op koers om meer as 20 000 leerders in en rondom Stellenbosch te bevoordeel. Die Rietenbosch...
Stellenbosch University
US-personeellede ontvang nasionale toekennings
Twee personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (19 Mei 2016) nasionale erkenning ontvang vir hul bydrae tot navorsings- en innovasiebestuur in Suider Afrika. Maryke Hunter-Hüsselmann, Bestuurder: Navorsingsinligting...
Stellenbosch University
Nuwe gisspesie vernoem na US wetenskaplike
'n Mikrobioloog van die Universiteit Stellenbosch (US), prof. Alf Botha, is vir sy navorsingsbydrae op die vakgebied van gis-ekologie vereer deurdat 'n nuwe gisspesie wat ontdek is, na hom vernoem is. Saturnispora bothae spesie nov., 'n gis...
Stellenbosch University
Aktuariële Wetenskap-student se harde werk word beloon
Die resep vir sukses het vyf bestanddele: toegewydheid, toegewydheid, toegewydheid, dissipline en toegewydheid. Dit is hoe Charl du Plessis, die 2016-ontvanger van die CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student in die Fakulteit...
Stellenbosch University
Onderwysprakties die 'beste leerskool'
Honderde studente-onderwysers doen elke jaar hul onderwysprakties (proeftermyn) by skole in die Wes-Kaap en vir die meeste van hulle is dit 'n uitdagende dog lonende ondervinding. Adele Johannisen, 'n vierdejaar-BEd-Grondslagfasestudent en...
Stellenbosch University
Meer kinders oorleef kanker
Agt uit tien kinders met voldoende toegang tot gesondheidsorg het ʼn kans om kinderkanker te oorleef danksy vooruitgang op die gebied van medisyne en behandeling van dié siekte. Maar in Afrika lyk dié prentjie heelwat anders. "Kinders in...