7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Spelers kom weg met onwettige, gevaarlike spel by losskrums
Superrugby-ondersteuners en -kenners skud elke naweek hul koppe in ongeloof en frustrasie wanneer nog 'n onwettige en gevaarlike skoonmaak (of te wel cleanout) van spelers uit 'n losskrum nie gestraf word nie. En wanneer 'n mens na verlede...
Stellenbosch University
WOW Spelfees lewer die land se top spellers op
Die beste Afrikaanse spellers in die land woon in die Wes-Kaap. In die nasionale eindronde van die 2019 Sanlam WOW Spelfees, wat Saterdag, 19 Oktober by die Universiteit Stellenbosch gehou is, het die Wes-Kaap 11 van die 30 wenners...
Stellenbosch University
Onderwysers het hulp nodig om leergestremdhede in klaskamer te identifiseer
Minder as die helfte van Suid-Afrikaanse skole het vertroue in hul vermoë om visuele, gehoor- of leerprobleme by leerders vas te stel. “Opvoeders se swak vermoë om probleme by leerders vas te stel, beteken dat baie leerders met minder...
Stellenbosch University
Gevierde vakkundige sluit by US aan
Die internasionaal- en nasionaal-gevierde vakkundige, prof Kopano Ratele, het hom onlangs by die Departement Sielkunde in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit. Hy is die voormalige...
Stellenbosch University
#USVroue: ’n Perfekte mengsel van wetenskap en tradisie
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp...
Stellenbosch University
Is mikrobes dryfkrag vir biodiversiteit in die Kaapse Blommeryk?
Botaniste van die Universiteit Stellenbosch (US) glo hulle is een stappie nader daaraan om die geheime van die Kaapse Blommeryk se ongelooflike hoë vlakke van biodiversiteit te ontrafel. Tans word die meeste van hierdie merkwaardige...
Stellenbosch University
WhatsApp-groepe handige instrument om landelike onderwysers te ondersteun
Wanneer onderwysers, vir hul eie professionele ontwikkeling, kortkursusse by afgeleë, landelike skole bywoon, behoort hulle deur WhatsApp-groepe ondersteun te word om hulle te help om talle van die uitdagings wat hulle in die gesig staar...
Stellenbosch University
#USVroue: Maak ’n verskil – een woord op ’n slag
Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks artikels die merkwaardige prestasies van sommige van ons vroueakademici vier, werp...
Stellenbosch University
'US lewer betekenisvolle bydrae om die mensdom vooruit te help - Rektor by sportberaad
“Ons wil relevant wees vir die mense van ons land, vasteland en die res van die wêreld en ons wil 'n betekenisvolle bydrae lewer wat die mensdom in sy vooruitgang sal help. En sport is deel van hierdie visie." Dít is volgens prof Wim de...
Stellenbosch University
Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal Vrydag op die lug
Die Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal saai vanaf Vrydag, 1 Oktober 2021 uit. Fees TV, soos dit op DStv bekend sal staan, is die eerste kunstefees wat op Suid-Afrikaanse televisie uitgesaai word en sal van 1 tot 7 Oktober 2021 op die lug...