7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Post-apartheid SA se gewapende magte “verlore in oorgang en transformasie”
In 1994 het die Suid-Afrikaanse Weermag saamgesmelt met die gewapende magte van anti-apartheidsorganisasies soos die African National Congress se Umkhonto we Sizwe, wat die nuutgeskepte Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) tot stand...
Stellenbosch University
Nuutste uitgawe van Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
'n Nuwe uitgawe van SPiL plus is nou beskikbaar by http://spilplus.journals.ac.z…. Prof. Ian Bekker van die Universiteit van die Noord-Wes is die SAMWOP-3 spesiale uitgawe se gasredakteur. Table of Contents Ed ito rial - I. Bekker Review...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch en Security Watch Afrika onderteken ooreenkoms
Die Universiteit Stellenbosch (US) en Security Watch Africa (SWA), ʼn prominente sekerheidsinstansie in Wes-Afrika, het Vrydag 24 Junie ʼn ooreenkoms van verstandhouding by die Wallenberg Navorsingsentrum by STIAS onderteken. Prof Eugene...
Stellenbosch University
IAML 2024 Kongres: 'n Historiese gebeurtenis in Stellenbosch
The International Association of Music Libraries, Archives and Documentation Centres (IAML) is 'n wêreldwye organisasie wat toegewyd is aan die bevordering van die aktiwiteite van musiekbiblioteke, argiewe en dokumentasiesentrums. Hierdie...
Stellenbosch University
Veiligheid hoog op die agenda by Stellenbosch-imbizo
Nouer samewerking tussen verskillende belanghebbers is die sleutel tot die bekamping van misdaad op Stellenbosch. Dít was een van die belangrikste boodskappe wat na vore gekom het by die eerste veiligheidsimbozo wat onlangs in die...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch Vier Internasionale Chinese Taaldag met Kultuurvertoning
Ter viering van Internasionale Chinese Taaldag 2025 het die Konfucius Instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) op 25 April 'n kultuurfees aangebied, met die Maritieme Syroete Foto-uitstalling as hoogtepunt. Die geleentheid was...
Stellenbosch University
Help Stellenbosch Hospies om deernissorg aan te bied
Afrikaanse artikel te volg.
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch en HyperionDev stel KI-minislypskole bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) en HyperionDev, Suider-Afrika se voorste tegnologie-onderwysverskaffer, het hul vennootskap uitgebrei met die bekendstelling van 'n Generatiewe Kunsmatige Intelligensie (KI) Mini-slypskool. Hierdie kursus...
Stellenbosch University
Studentesake bied sy eerste Stellenbosch kampus Opedag aan
Die Afdeling Studentesake (STS) het sy eerste Opedag ooit op Stellenbosch-kampus aangebied, wat honderde studente gelok het wat gretig was om leierskapontwikkelingsgeleenthede en verskeie ondersteuningsdienste wat deur die Afdeling se twee...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch digitaliseer studentelewe met nuwe koshuis-toep
Die Universiteit Stellenbosch (US) is geen vreemdeling as dit by innovasie kom nie. Afrika se eerste elektriese minibus en 'n vervaardiger van ruimtekomponente tel onder die instelling se indrukwekkende lys van prestasies. SUNCOM se...