7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US verwelkom nuwe kampvegter vir kampusgesondheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Februarie ʼn nuwe era vir Kampusgesondheidsdiens (KGD) betree toe dr Pierre Viviers deur dr Kathy Grammer as Senior Direkteur opgevolg is. Grammer, ʼn gesoute openbare gesondheidswerker met meer as...
Stellenbosch University
Na 34 jaar as insekkundige kry Elleunorah ‘n PhD oor die blaaspootjie
Het jy al ooit 'n blom soos 'n aster oor jou hand uitgeskud, en sulke donker of strooikleurige strepies sien kriewel, skaars 1,5 mm groot? Dis heel moontlik blaaspootjies daardie. Sou jy dié insekte verder onder die mikroskoop beskou, sal...
Stellenbosch University
Bedryfsingenieurswese bied ’n blink toekoms aan vroue
Bedryfsingenieurswese bied fantastiese loopbaangeleenthede vir vroue. Bedryfsingenieurs werk in vervaardiging, mynbou, logistiek, gesondheidsorg, landbou, onderwys, finansies en meer. Baie brei ook uit na innovasiestrategie, datawetenskap...
Stellenbosch University
Na die hutsmerke: 'n Brief aan SA se jeug wat die puin erf
Julle is nie die leiers van môre nie. Daardie frase is 'n slaapliedjie wat bedoel is om julle huidige dringendheid stil te maak. Julle is leiers van nou. Die hede behoort aan julle, nie in wagkamers of toekomstige beloftes nie, maar in...
Stellenbosch University
US skitter by 'Wetenskap-Oscars'
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met drie gesogte toekennings weggestap by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings, ook bekend as Suid-Afrika se 'Wetenskap-Oscars'. Prof Shahida Moosa, prof...
Faculty of Medicine and Health Sciences
US skitter by 'Wetenskap-Oscars'
Die US het met drie gesogte toekennings weggestap by die jaarlikse Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32-toekennings. Prof Shahida Moosa, prof Yin-Zhe Ma en die Afdeling Innovasie en Kommersialisering is as wenners in hulle...
Stellenbosch University
Afrika se middelvlak-gesondheidswerkers vra vir beter opleiding
Middelvlak-gesondheidswerkers in Afrika het beter opleiding nodig om hulle te help om moeder- en kindersterftes, aansteeklike siektes, trauma en geweld, MIV/Vigs en ontluikende chroniese siektes in hul gemeenskappe te verminder. Dít is een...
Stellenbosch University
US steun menseregte
Die Universiteit Stellenbosch (US) gedenk elke jaar op 21 Maart Menseregtedag saam met die res van die land as deel van die instelling se verbintenis tot die Suid-Afrikaanse Handves van Regte en dus ook studente en personeel se reg tot...
Stellenbosch University
Navorsing kan speldekussing-uitvoere verder laat blom
Die buitelandse blommemark betaal 'n premie vir speldekussings met lekker lang, reguit stele wat boonop sonder enige teken van insekte of siektes is. Om dit te lewer is makliker gesê as gedaan. Tans kan Suid-Afrikaanse fynbosboere slegs...
Stellenbosch University
Engelssprekende, nie-Engelssprekende Graad Rs het dieselfde korttermyn-geheuevaardighede
Graad R-leerders wie se moedertaal nie Engels is nie, vaar net so goed soos hul Engelssprekende maatjies wanneer dit kom by die stoor en verwerking van klein hoeveelhede inligting wat nodig is vir onder meer leer, probleemoplossing en...