7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Afrigter Jabulile kry Maties vroue sokker fiks
Jabulile Baloyi, hoofafrigter van Maties se vrouesokker, maak haar nuwe span gereed vir die sokkerseisoen. Sy het uitgebreide ondervinding in vrouesokker aangesien sy beide die onder-20 Suid-Afrikaanse span en USSA spanne by CUCSA/FISU...
Stellenbosch University
Plante kan Afrika se wildlewe-ekonomie ‘n hupstoot gee
Plante kan Afrika se wildlewe-ekonomie 'n hupstoot gee 'n Gespreksessie oor die rol wat wilde plante kan speel in die ontwikkeling van 'n wildlewe-ekonomie in Afrika is onlangs aangebied deur die Afrika Wildlewe-ekonomie Instituut (AWEI)...
Stellenbosch University
Drie US-personeellede ontvang DHOO Universiteitspersoneel Doktorale Program-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die uitslag van die 5de fase van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) Universiteitspersoneel Doktorale Program-keuringsproses ontvang. Drie US-kandidate was suksesvol en sal...
Stellenbosch University
Gauteng Inligtinsaand for toegelate US aansoekers
Naas die Wes-Kaap, is Gauteng die Universiteit Stellenbosch (US) se grootste toevoerprovinsie. Daarom het die Afdeling Studentetoegang en fakulteite van die US saamgespan om 'n inligtingsaand, vir naastens 1000 voorlopig aanvaarde studente...
Department of Mechanical and Mechatronic Engineering
Professor Song se besoek aan M&M
Professor Seung Jin Song van die Seoel Nasionale Universiteit het onlangs 'n twee weke lange besoek aan die Universiteit Stellenbosch afgesluit, waar hy diepgaande tegniese uitruilings met turbomasjinerie-navorsers gehad het en...
Stellenbosch University
SU-UIC keur bekendmaking van uitslae van nog 'n suksesvolle IEB-ISC-eksamensitting goed
Die Onafhanklike Eksamineringsraad-Internasionaal (IEB-Internasionaal) se Internasionale Sekondêre Sertifikaat ( IEB-ISC) word beskou as Afrika se eerste internasionale skoolverlatersertifikaat Die SU-UIC was verantwoordelik vir die toesig...
Stellenbosch University
Eerste kliniese plasing 'n mylpaal vir voorgraadse verpleegkunde studente
Die voorgraadse verpleegkundeprogram by die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs ʼn belangrike mylpaal bereik. Vir die eerste keer in sowat 15 jaar het derde jaar verpleegkundestudente by die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Anton Lubowski 'een van die helde van SA'
Sy verhaal is ons verhaal, en ons verhaal is sy verhaal. Dit was die oorheersende boodskap van familie, vriende en kennisse – insluitende die joernalis en politieke kommentator Max du Preez en regter Albie Sachs – tydens die eerste Anton...
Stellenbosch University
Sakevoortsetting vir US gedurende tydperk van algehele inperking
Beste Kollegas Die nuwe omstandighede na aanleiding van die opdrag vir 'n algehele inperking wat Maandagaand deur president Cyril Ramaphosa uitgereik is, het die ingewikkeldheid van die Universiteit Stellenbosch se doelwit vir...
Stellenbosch University
Unieke samewerking lei tot vestiging van internasionale navorsingsgroep in polimeerskeiding
Die Leibniz Instituut vir Polimeernavorsing (IPF) in Dresden, Duitsland en die Departement Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch, (US) het 'n gesamentlike IPF-US navorsingsgroep vir polimeerskeiding gevestig. Hierdie...