7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studentesake wens nuwe SR geluk
Die verkiesing van die 2017/18 Studenteraad (SR) is suksesvol afgesluit met die aankondiging van die nuutverkose kampusleiers. Daar het vanjaar 4 119 studente gestem op die Saldanha, Tygerberg en Stellenbosch kampusse. Die Afdeling...
Stellenbosch University
Oorkom uitdagings om TB te beveg
Kenns is nie noodwendig mag nie. Dít, sê dr Donald Simon, 'n internis, mediese spesialis in longsiektes en navorser aan die Universiteit Stellenbosch, het hy uit ervaring geleer al glo hy dat opvoeding een van die sleutelstrategieë is om...
Stellenbosch University
US handhaaf bestendige prestasie op wêrelduniversiteitsranglyste
Die Universiteit Stellenbosch (US) handhaaf sy bestendige prestasie op die internasionale universiteitsranglyste en gaan voort om sy plek onder die beste tersiêre instellings ter wêreld te verstewig. Nadat die instelling in 2020 op drie...
Stellenbosch University
2021 HELTASA Colloquium oor die Nasionale Verlengde Graadprogram (VGP)
2021 HELTASA Colloquium oor die Nasionale Verlengde Graadprogram (VGP) Alle akademici word genooi om vir die volgende 2021 HELTASA Colloquium oor die Nasionale Verlengde Graadprogram (VGP) te registreer. Die jaarlikse Colloquium oor die...
Stellenbosch University
Klimaatsverandering dryf wêreldwye afname in amfibieë
US-navorser dra by tot wêreldwye navorsingstudie wat bevind het dat 40% van amfibieë uitsterwing in die gesig staar, hoofsaaklik weens klimaatsverandering Volgens 'n belangrike artikel wat in die wetenskaplike vaktydskrif, Nature, verskyn...
Stellenbosch University
Die sade van Sjinees spruit
Op 6-7 Junie 2021 is die Suid-Afrikaanse finaal van die 20ste Sjinese vaardigheidskompetisie vir universiteitstudente suksesvol gehou. Drie deelnemers van die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch het aan die kompetisie...
Stellenbosch University
Covid-19 bied geleentheid vir massatoetsing vir ander siektes
Die artikel Covid-19 opens a window of opportunity to roll out mass testing for other diseases deur Vuyiseka Dubula en Tracey Naledi is op 15 April 2020 in die Maverick Citizen van die Daily Maverick gepubliseer: Massatoetsing kan so...
Stellenbosch University
EBW-span wen datawetenskapafdeling van US-hackathon
Die derde jaarlikse hackathon van die Universiteit Stellenbosch is die afgelope naweek (31 Julie tot 2 Augustus 2020) gehou. Dit is deur Entersekt, Capitec en Explore geborg en deur die Universiteit in samewerking met Innovus aangebied. Die...
Stellenbosch University
US stel veiligheids- en nakomingsambassadeurs aan om die nakoming van COVID-19 onder studente op die kampus te verseker
Die Universiteit Stellenbosch se COVID-19 Kampus Bedryfswerkstroom het sestig studente-veiligheidsambassadeurs aangestel om te verseker dat studente op kampus COVID-19-protokolle nakom. Brandon Como, Veiligheidsrisikobestuurder by...
Stellenbosch University
ANO Navorsing met Impak Fokus: Ontmoet ons Uitgelese Professors
Die Universiteit Stellenbosch het in 2014 `n program begin waar ons top navorsers met die titel van Uitgelese Professor vereer word. Dit is geskep om akademici te erken wat die hoogtepunt van prestasie bereik het in hulle...