7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Diacon ontvang 2016 Wetenskaplike Prys by The Union-konferensie
Prof Andreas Diacon het die 2016 Wetenskaplike Prys ontvang by The International Union Against Tuberculosis and Lung Disease se konferensie wat onlangs in Liverpool, in die VK, gehou is. Diacon is 'n medeprofessor by die Universiteit van...
Stellenbosch University
Deur die lens van die student: Talking Transformative Assessment met Dr Taryn Bernard.
Die tweede been van seisoen twee van die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (DLTE) se Talking Transformative Assessment potgooi reeks, aangebied deur Dr. Hanelie Adendorff en Dalene Joubert, begin met die episode Through the students'...
Stellenbosch University
Sosiale Impak Week moedig deelname aan
Fakulteit Opvoedkunde het van 30 September tot 4 Oktober 'n Sosiale Impak Week aangebied. 'n Weeklange uitstalling van die verskillende projekte asook 'n sosiale geleentheid is aangebied. Prof Melanie Moen, hoof van Sosiale Impak in...
Stellenbosch University
Meer as 500 BSc-grade toegeken
Meer as 500 grade in die natuurwetenskappe sal tydens die Universiteit Stellenbosch se Desember-gradeplegtighede toegeken word. Op Donderdag 8 Desember word 17 doktorsgrade toegeken, terwyl daar op Vrydag 9 Desember 487 BSc-grade, 35 BSc...
Stellenbosch University
Nagraadse skool verwelkom nuwe PhD-studente
Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het ʼn nuwe groep PhD-studente op kampus verwelkom. Dit is die vierde inname van dié Skool en bestaan uit nege studente van Lesotho, Zimbabwe, Uganda, Tanzaniё, Namibiё en Suid-Afrika...
Stellenbosch University
Veekundige ontvang gesogte TWAS-ROSSA Streek Jong Wetenskaplike prys
Dr Cletos Mapiye, ʼn senior lektor in die Departement Veekundige Wetenskappe aan Stellenbosch Universiteit, het onlangs ʼn toekenning van die Wêreld Akademie vir Wetenskap vir die Sub-Sahara Afrika Streekskantoor (TWAS-ROSSA) ontvang, wat...
Stellenbosch University
Fisher gereed vir uitdaging as Maties se atletiekafrigter
Aangesien hy self 'n voormalige Matie is, het Maurice Fisher die geleentheid aangegryp om die hoofafrigter van Maties Atletiek te word. Fisher het Sportwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) studeer en was tot onlangs 'n afrigter...
Stellenbosch University
Ingenieurswese Winterweek
Sien, hoor en ervaar wat dit is om 'n ingenieur te wees by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ingenieurswese Winterweek (vir Graad 11 en 12-leerders) wat van 1 tot 6 Julie 2018 gehou word. Hier sal al jou vrae beantwoord word oor...
Stellenbosch University
Opedag pret!
"Daar was 'n baie lekker gevoel en 'n mens is daar weg met 'n positiewe ingesteldheid," was een besoeker se kommentaar oor sy ervaring by Ingenieurswese tydens Universiteit Stellenbosch se Opedag op 24 Februarie. "Hulle het al my vrae...
Stellenbosch University
Boek ondersoek armoede en ongelykheid
Die volgende artikel deur Val Boje is op 26 April 2019 in die Pretoria News gepubliseer: In die lig van die viering van 25 jaar van 'n demokratiese Suid-Afrika en op die vooraand van die verkiesing op 8 Mei, kon die tydsberekening van 'n...