7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
IPB-gemeenskapsuitreikdag
Lede van die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) het onlangs ʼn oggend in Jonkershoek by die Akkerland-crèche deurgebring as deel van die IPB se gemeenskapsuitreikprogram. Die uitreikdag is deur IPB...
Stellenbosch University
USB-gemeenskap in skok ná die dood van dr Kobus Serfontein
Die direkteur van die USB, prof Piet Naudé, het verlede week die skielike dood van dr Kobus Serfontein, die hoof van Leierskapstudies by die USB, aangekondig. Dr Sertontein is Woensdagmiddag, 30 Maart oorlede. Dr Serfontein het in Januarie...
Stellenbosch University
Rektor beloof ondersteuning aan Maties Sport
"Ek gaan Maties Sport kragtig ondersteun. Dit vorm 'n belangrike deel van die Universiteit Stellenbosch (US) se handelsmerk." Prof Wim de Villiers, rektor van die US, het hierdie sentiment met werknemers van Maties Sport gedeel toe hy hulle...
Stellenbosch University
Prof Joan Hambidge tot US-raad verkies
Prof Joan Hambidge, akademikus in die Skool vir Tale aan die Universiteit van Kaapstad en ʼn openbare intellektueel, is deur lede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Konvokasie tot die Universiteitsraad verkies. Prof Hambidge se termyn...
Stellenbosch University
USB Coffee Shoptalk | Kleinsakeakademie (SBA)
In 2012 het prof Russel Botman, wat toe Rektor van die Universiteit Stellenbosch was, die USB-Kleinsakeakademie (SBA) bekend gestel. Nou, vier jaar later, is hierdie sosiale inisiatief goed gevestig en dit word erken vir die verskil wat...
Stellenbosch University
Hersiening van US se Taalbeleid gaan voort
Die Universiteit Stellenbosch (US) kan ongestoord voortgaan met die hersiening van sy Taalbeleid en die Taalkomitee van die Raad kan ook sy werksaamhede voortsit. Dit volg nadat AfriForum Jeug en vyf ander applikante vandag (19 Mei 2016)...
Stellenbosch University
Besige maand lê voor vir Steinhoff Maties Hokkie-mans
Daar lê 'n besige maand voor vir die Steinhoff Maties Hokkie-mans en hul nuwe afrigter, Ashlin Freddy. Spanlede kan tussen 22 April en 23 Mei in tot 19 wedstryde in drie verskillende toernooie speel. Die interprovinsiale toernooi word...
Stellenbosch University
Molekulêre Teling en Biodiversiteit Groep neem die kollig by SAGS-SASBI konferensie in Durban
Die Universiteit van KwaZulu-Natal, was vanjaar die gasheer van die gesamentlike tweejaarlikse konferensie van die Suid-Afrikaanse Genetiese Vereniging en die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Bioinformatika (SAGS-SASBI) in Durban vanaf die...
Stellenbosch University
USB kom weer eerste in PMR se werkgeweropname
Werkgewers wat aan die 2016-opname van die saketydskrif Professional Management Review (PMR.africa) deelgeneem het, het die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB) weereens as die top bestuurskool aangewys – met 'n punt wat selfs hoёr...
Stellenbosch University
Matie-koor dring deur tot semi-finaal van Varsity Sing
Die Matie-koor verskyn Donderdag 29 September en Donderdag 6 Oktober op Kanaal 144 (KykNet), 20:30, in die semi-finaal van die Varsity Sing-kompetisie. Na die episode op 6 Oktober kan gehore stem vir hul gunsteling koor. Die enigste manier...