7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kry jou inenting nou!
Beste studente en kollegas Terwyl ek hier skryf, is sowat 11 miljoen van die Suid-Afrikaanse bevolking van ongeveer 60 miljoen mense reeds teen COVID-19 ingeënt. Dit is wonderlike nuus, maar aansienlik meer mense sal in die volgende paar...
Stellenbosch University
Bekenstelling van STEM MentHER-program by US
Die eerste kohort van STEM MentHER-leerders en hulle mentors is twee-twee bymekaargesit tydens 'n spesiale seremonie op Woendsdag 4 April 2023, by die Universiteit Stellenbosch (US). Die STEM MentHER program is 'n inisiatief om vroulike...
Stellenbosch University
All hands-on deck for Mandela day 2022 at AF Louw
Since 2009 we have celebrated Mandela Day (18 July) to carry on his work and inspiration to change the world or at least a part of it. This year, Facilities Management's staff, suppliers, and contractors pulled out all the stops to give...
Stellenbosch University
Aspirant-GR's van US presteer ondanks Covid-beproewings
Ondanks die uitdagings van die Covid-19-pandemie het 'n kohort kandidate van die Universiteit Stellenbosch (US) uitstekend presteer in die aanvanklike bevoegdheidstoets (ABT) van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde...
Stellenbosch University
Navorsing vir M-graad werp lig op seldsame genetiese siekte
'n Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), Samantha Bayley, het vandeesweek saam met vriende en familie feesgevier nadat sy haar MSc-graad in Genetika ontvang het. Sy het baanbrekerswerk in haar navorsing vir haar graad gedoen...
Stellenbosch University
Verklaring - Konvokasie Verkiesingsproses
Die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig dat 'n klagte van nie-nakoming van die Prosedure vir die nominasie en verkiesing van die Konvokasie se Uitvoerende Komitee (die Prosedure), met spesifieke verwysing na die gebruik van die US...
Stellenbosch University
Internasionale netwerkgeleenthede vir twee US-joernalistiekstudente
Twee honneursstudente in joernalistiek aan die Universiteit Stellenbosch is in die Histories Swart Kolleges en Universiteite – Afrika-korrespondentekorps, onder leiding van Howard Universiteit se Sentrum vir Afrikastudies, opgeneem...
Stellenbosch University
Krotoa-toneelstuk en -deelnameproses
Die opvoering van prof Sylvia Vollenhoven se toneelstuk Krotoa: Eva van die Kaap by vanjaar se Toyota US Woordfees het aansluiting gevind by die Universiteit Stellenbosch (US) se hernoeming in 2021 van die RW Wilcocks-gebou na die Krotoa...
Stellenbosch University
US daartoe verbind om te help om 'n inklusiewe samelewing vir mense met gestremdhede te bou
Die Internasionale Dag vir Persone met Gestremde wat jaarliks op 3 Desember gevier word, is daarop gemik om 'n begrip vir kwessies oor gestremdheid te kweek en om ondersteuning vir die waardigheid, regte en welstand van mense met...
Stellenbosch University
Nuwe ontwikkelings by die Afrikasentrum vir Akademieskap
Enkele opwindende nuwe ontwikkelings by die Afrikasentrum vir Akademieskap sluit in nuwe personeel wat by die Sentrum aangesluit het, die Inisiatief vir Opkomende Akademici binne die Gesamentlike Skole-program, en die Afrika Doktorale...