7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Unieke Suid-Afrikaanse kuns om Matie-studente in nood te help
Die dorp Stellenbosch word binnekort die toneel van 'n unieke Suid-Afrikaanse kunsreaksie op die COVID-19-pandemie. Met hierdie inisiatief word beursstudente in die “verlore middelgroep", wat aan die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Stellenbosch University
US-student ontvang Kambule Toekenning vir die beste doktorale proefskrif in berekeningswetenskappe
Die gesogte Thamsanqa W. Kambule Toekenning vir die beste doktorale proefskrif in die berekenings- en statistiese wetenskappe by 'n Afrika-universiteit, is toegeken aan Dr Arnu Pretorius van die Universiteit Stellenbosch. Die toekenning is...
Stellenbosch University
SciMathUS verwelkom Klas van 2021
Julle is by die regte plek om julle drome te bewaarheid. Dit was die boodskap aan 100 nuwe studente wat op Maandag 15 Maart hul SciMathUS-reis van 2021 aan die Universiteit Stellenbosch (US) begin het. Die SciMathUS-program, wat deur die US...
Stellenbosch University
Prof Johan Matthee laat 'n ewigdurende erfenis
Die JA Matthee-beursfonds het onlangs tot stand gekom nadat wyle prof Johan Matthee, voormalige dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en jare lange voorsitter van die (destydse) Departement Rekeningkunde, byna R12...
Stellenbosch University
SharkSafe erken as top oseaan-innoveerder
SharkSafe Barrier™, 'n Innovus-afwentelmaatskappy van die Universiteit van Stellenbosch is deur die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se digitale platform UpLink erken as een van sy beste oseaan-innoveerders. UpLink, die digitale platform van...
Stellenbosch University
‘Wetenskap ontmoet kuns’ uitstalling wil stigma van siekte oorbrug
Die publiek het nog tot die einde van Februarie kans om 'n unieke uitstalling wat fokus op die koppelvlak tussen wetenskap, kuns en die stigma van siekte, by die Rupert Museum in Stellenbosch te besigtig. Die uitstalling, ' Science meets...
Stellenbosch University
Minister ontvang SASUF verklaring oor vennootskappe
Die verklaring oor leer-en-onderrig-, navorsing- en innovasie-vennootskappe wat vroeër vanjaar deur die Suid-Afrika-Swede-Universiteitsforum (SASUF) aanvaar is, is op Vrydag, 1 November 2019 aan die minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en...
Stellenbosch University
Nuwe projek slaan die trom vir studente se geestesgesondheid
“Wanneer dit kom by ons as mense, is daar ʼn ritme in alles wat ons doen. Ons hartklop, ons asemhaling, ons ingewandsfunksie, ons bewegings, aktiwiteite en rus, die siklus van dag en nag, die seisoene … ons hele lewe is deel van ʼn...
Stellenbosch University
US bevestig eerste postiewe COVID-19 geval
Die Universiteit Stellenbosch het sy eerste bevestiging van 'n personeellid wat positief vir die COVID-19-virus getoets het, ontvang. 'n Lid van die personeel op die Tygerberg-kampus wat onlangs oorsee gereis het, is in selfafsondering en...
Stellenbosch University
Vroue en suksesvolle leierskap in sport
Lede van die Stellenbosch-sportgemeenskap en gaste het onlangs bymekaargekom om die belangrikheid van die bemagtiging van vroue as 'n integrale deel van die ontwikkeling van sport en die samelewing te bespreek. Gasspreker en lid van die...