7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nondumiso vasbeslote om haar beroep te omvorm
Gedurende haar grootwordjare in die stowwerige strate van Kwa Debeka in Kwazulu-Natal, sou Nondumisa Phenyane nooit kon droom dat haar lewe sou uitdraai soos wat dit vandag is nie. Die 28-jarige, wat vir haar bydrae tot die regsberoep...
Stellenbosch University
Ontmoet Ingenieurswese-wenner van Toekennings vir Voortreflike Onderrig
As een van die 2019-wenners van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Voortreflike Onderrig, vind hy groot bevrediging daarin om te sien hoe sy studente ontwikkel, sê dr Karel Kruger, 'n dosent aan die US se...
Stellenbosch University
Prof Hester Klopper ontvang gesogte internasionale toekenning
Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisasie by die Universiteit Stellenbosch (US), is met die Dorothy Ford Buschmann Presidensiële Toekenning vereer vir haar uitsonderlike bydrae tot verpleegkunde en globale gesondheid...
Stellenbosch University
Dr Therina Theron baan nou die weg vir navorsing en innovasie in Suider-Afrika
Dr Therina Theron baan nou die weg vir navorsing en innovasie in Suider-Afrika Dr Therina Theron, Senior Direkteur: Navorsing en Innovasie van die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) het nog `n uitdaging aangepak as deel van haar...
Stellenbosch University
Onmiddellike stappe om die verspreiding van COVID-19 te stuit
11 Junie 2021 Jongste nuus van die IKBV Beste kollegas en studente Soos julle teen dié tyd moontlik al gehoor het, het die Wes-Kaap sy derde vlaag van COVID-19-infeksies betree, met 'n toename van meer as 30% in COVID-19-gevalle wat die...
Stellenbosch University
US vereer wêreldbekende wiskundige
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag (1 April 2021) ʼn eredoktorsgraad aan die wêreldbekende wiskundige Prof Batmanathan Dayanand Reddy toegeken by die US se Maart-gradeplegtigheid. Reddy het die graad Doktor in die...
Stellenbosch University
Amazon-navorsingstoekenning aan ’n US student in rekenaarwetenskap
Mnr David Baker Effendi, 'n MSc-student in Rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch, het 'n Amazon-navorsingstoekenning ontvang op grond van sy innoverende navorsing op die gebied van program-analise, wat toegepas kan word in die...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Adwoa Opoku-Nyarko
Adwoa Opoku-Nyarko glo in die transformerende krag van die onderwys en is dankbaar om vir 'n opvoedkundige instelling te kan werk. Sy bestuur die korporatiewe handelsmerk en openbare betrekkinge by die Universiteit van Stellenbosch...
Stellenbosch University
'Ek kán lees'-projek bemagtig leerders én studente
Die “Ek kán lees"-geletterdheidsprojek poog nie net om grondslagfaseleerders se geletterdheidsvlakke te verbeter nie, maar ook om voornemende onderwysers bewus te maak van hoe konteks hul onderrigbenadering kan en moet beïnvloed. Hierdie...
Stellenbosch University
Toekenning sal 'betekenisvolle bydrae' maak tot versorging van mense met beroerte
'n R2.2 miljoen navorsingstoekenning van die Britse Nasionale Instituut vir Gesondheidsnavorsing (NIHR) sal professor Quinette Louw een stap nader bring aan algehele gesondheidsdekking vir mense met beroertes. Die toekenning, wat oor 10...