7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US wiskundige toon modellering van biodiversiteit op groot skaal is nou moontlik
'n Wiskundige model wat deur Prof Cang Hui van die Universiteit Stellenbosch ontwikkel is, het in 'n internasionale kompetisie gewys dat dit die enkel beste metode is om die diversiteit van plante oor groot areas te bepaal. Modelle is...
Stellenbosch University
Maties wen Dusi-titel
Ses maande nadat hulle hul visier op die Dusi-titel gestel het, het susters Jordan en Cana Peek hul doelwit bereik. Die Peeks, albei lede van die Maties Kanoklub, is vroeër in Februarie as wenners van die Dusi Kanomarathon se...
Stellenbosch University
US wetenskaplike vereer deur wêreld se grootste organisasie vir sportgeneeskunde en oefeningwetenskap
Prof. Kathy Myburgh is slegs die tweede Suid-Afrikaanse wetenskaplike wat deur die Amerikaanse Kollege vir Sportgeneeskunde (ACSM) vereer is vir haar belangrike bydrae tot oefeningwetenskap. Die ACSM is die grootste organisasie vir...
Stellenbosch University
US help sosiale geregtigheid seëvier
Met Menseregtedag wat op 21 Maart gevier word, tree die tema van sosiale geregtigheid sterk op die voorgrond gedurende Maart en 'n mens kan nie anders as om aan die woorde van die eertydse president van Suid-Afrika, wyle Nelson Mandela, te...
Stellenbosch University
Sportwetenskap val nou onder die FGGW
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap – die eerste departement van sy soort in Afrika – val van vanjaar af onder die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), nadat dit voorheen by die Fakulteit...
Stellenbosch University
Blinde student ontvang MMus cum laude
Michelle Nell, 'n gesiggestremde nagraadse studente by die Universiteit Stellenbosch (US), sal die vyfde gradeplegtigheid in April 2019 vir baie lank onthou aangesien haar afgetrede gidshond saam met haar die verhoog sal opstap om haar...
Stellenbosch University
Die US vier 100 jaar in opvoedkunde
As een van die vier stigtingsfakulteite van die Universiteit Stellenbosch (US) het die Fakulteit Opvoedkunde vanjaar tydens dié instelling se Eeufeesjaar 100 jaar oud geword. Op Donderdag, 18 Oktober, het alumni en bestaande en voormalige...
Stellenbosch University
US-personeel lewer kommentaar op nuwe Visie, Strategiese Raamwerk
Meer as 100 personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (24 Julie 2018) by die Endlersaal byeengekom om te luister hoe prof Wim de Villiers, US-Rektor en Visekanselier, die Visie 2040 en Strategiese Raamwerk 2019-2024...
Stellenbosch University
Qunu 9 vertel van Madiba-ervaring
Nege jeugleiers van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die universiteitsgemeenskap vertel van hulle ervarings nadat hulle gedurende die winterreses die Nelson Mandela-museum in Mthatha en Qunu, Madiba se geboorteplek, besoek het...
Stellenbosch University
US se Vuyiseka Dubula-Majola ontvang internasionale prys vir menseregte
Me Vuyiseka Dubula-Majola, direkteur van die Afrika Sentrum vir MIV/Vigs-bestuur aan die Universiteit Stellenbosch, is een van 15 individue wêreldwyd wat vanjaar die Frans-Duitse prys vir menseregte en regsoewereiniteit ontvang. Die...