7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe boek ondersoek wetenskap en geneeskunde se rol in die post-waarheid-era
In ʼn era waar sosiale media-sameswerings met wetenskaplike feite meeding, ondersoek ʼn nuwe boek hoe wetenskaplikes en gesondheidswerkers ʼn toenemend komplekse verhouding met die publiek kan bestuur. “Truth Unveiled – Navigating Science and...
Stellenbosch University
Inligting oor registrasie en studentegelde
Die Registrateur van die Universiteit Stellenbosch (US), dr Ronel Retief, het 'n brief aan nuwe en huidige Maties op 17 Januarie gestuur, met belangrike inligting rakende registrasie en die tipe finansiële hulp wat aan studente beskikbaar...
Stellenbosch University
Van landelike wortels tot gesondheid-sorgvernuwer: Dr Vhudi Ravhutsi se missie om SA gesondheidsorg te transformeer
In die veranderende wêreld van Suid-Afrikaanse gesondheidsorg maak ʼn alumnus van die Universiteit Stellenbosch sy merk. Dr Vhudi Ravhutsi, wat sy mediese graad in 2023 voltooi het, is meer as net 'n jong dokter. Hy is vasbeslote om...
Stellenbosch University
Suid-Afrika-Indië-navorsingsamewerking
Die nuwe Suid-Afrika / Indië wetenskap-en-tegnologie-navorsing-samewerking, wat die Nasionale Navorsingstigting en die Departement van Wetenskap en Tegnologie bekend gestel het, het onlangs 'n navorsingstoelae aan dr Christell van der Vyver...
Stellenbosch University
Aktuele kwessies by tweede Schroders-beleggingsimposium bespreek
'n Aanbieding oor die baie aktuele onderwerp van "Die integrering van politieke risiko in batetoewysing" het die tweede beleggingsimposium deur gasheer Schroders, 'n wêreldwye batebestuurfirma, in samewerking met die Departement Statistiek...
Stellenbosch University
Sesde gradeplegtigheid: Bestuurskool trots op studente-getalle en gehalte van leer en onderrig
By sy tweede gradeplegtigheid vir die week het die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die grootste fakulteit aan die Universiteit Stellenbosch (US), Vrydag (23 Maart) 'n laaste aantal grade toegeken, wat sy totale getal graduandi...
Stellenbosch University
‘Ek definieer myself’ sê uitblinker Nitiksha
Waar jy vandaan kom, hoef nie te bepaal waar jy heen op pad is nie. Dr Nitiksha Wesley het dít opnuut bevestig deur nie net moeilike kinderdae te bowe te kom nie, maar ook die eerste student te word wat die MB,ChB-verlengde graadprogram aan...
Stellenbosch University
Innoverende Uitgebreide Onderwys-opleidingsprogram bekend gestel
Die Universiteit Stellenbosch, in samewerking met die Wes-Kaapse Regering se Naskool-Spelwysiger-program, Gemeenskapskas en Rutgers Universiteit (VSA), het pas ‘n spesiale program bekend gestel vir mense wat leerders uit voorheen benadeelde...
Stellenbosch University
Vroueregte nie ten volle in Afrika geïmplementeer
Die skending van vroue se menseregte vier hoogty in Afrika, het prof Annika Rudman van die Departement Publiekreg aan die Universiteit Stellenbosch op Donderdag (26 Oktober 2017) gesê. Sy het haar intreerede in die Ou Hoof-gebou op die...
Stellenbosch University
Fakulteit se topmeesterstudent is passievol oor Statistiek
Toe Monika du Toit (26) in 2011 – kort nadat sy van Slowakye na Suid-Afrika verhuis het – vir 'n BCom-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) ingeskryf het, het sy nie geweet dat Statistiek haar passie sou word nie. Sy sou ook nie kon...