7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
CECO jou kontak om fasiliteite vir geleenthede en konferensies te huur
Die Universiteit Stellenbosch se Sentrale Kantoor- en Konferensiekantoor (CECO) is in volle werking sedert ons in 2020 uit harde sluiting gekom het. Hierdie eenheid bestuur alle korttermynverhurings vir geleenthede en konferensies op kampus...
Stellenbosch University
Sê jou sê
Die Universiteit Stellenbosch is tans besig met die hersiening van die MIV/Vigs-beleid vir Studente en Personeel en die beleid oor Onbillike Diskriminasie en Teistering. Ons doen 'n beroep op die US-personeel en studentegemeenskap om...
Stellenbosch University
Voortgesette hernuwing verbeter studente se leer-ervaring
Uitstekende nuus vir die Fakulteit se studente is dat die eerste fase van die CGW Schumanngebou-hernuwingsprojek – die opgradering van drie voorgraadse lesingsale op die grondvloer deur die Universiteit Stellenbosch se Afdeling...
Stellenbosch University
US voer die botoon in die SA Tersiêre Wiskunde Olimpiade
Die Universiteit Stellenbosch het die botoon gevoer tydens die afgelope Suid-Afrikaanse Tersiêre Wiskunde Olimpiade, met ses US studente op die ranglys van die top 12. Bykans 300 studente van 17 universiteite het deelgeneem, met 'n...
Stellenbosch University
Eerste prys vir konsep 'skoon, groen huis'
'n Konsep “skoon, groen huis' wat deur personeel, studente en onlangse gegradueerdes van die Universiteit Stellenbosch (US) se Instituut vir Volhoubaarheid en die Universiteit van Kaapstad (UK) ontwerp is, het die eerste prys in die Stad...
Stellenbosch University
US verwelkom Menseregtekommissie-ondersoek
Die Universiteit Stellenbosch bly verbind tot meertaligheid en daarom verwelkom die Bestuur die ondersoek deur die Menseregtekommisie en daarmee saam die geleentheid om die kwessie oor die gebruik van Afrikaans in koshuise en sosiale...
Stellenbosch University
WEF erken SharkSafe as 'n toonaangewende oseaan-innoveerder
SharkSafe Barrier ™, 'n Innovus-afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch, is deur die Wêreld Ekonomiese Forum se digitale platform UpLink erken as een van sy top oseaaninnoveerders.UpLink, die WEF se digitale platform vir die...
Stellenbosch University
Gustav ontvang NRF-gradering vir sportnavorsing
Dr Gustav Venter, hoof van Maties Sport se Sentrum vir Sportleierskap, het 'n Y-gradering van die Nasionale Navorsingstigting ontvang. Dit is ‘n benaming vir belowende akademici wat in hul vroeë loopbaan binne vyf jaar die potensiaal toon...
Stellenbosch University
Armoede neem toe terwyl die Covid-19-impak onverpoos voortduur
Die artikel, Poverty rises, inequality shifts as Covid-19 impact continues unabated, deur prof Servaas van der Berg is op 10 Mei 2020 deur News24 gepubliseer. Baie moet terugval op daardie bekende laaste uitweg in Suid-Afrika, naamlik die...
Stellenbosch University
Die werwing van ’n nuwe kohort toekomstige Maties
Ons span studentewerwers van die Universiteit Stellenbosch (US) wat die hoërskoolmark bedien, is sedert die begin van die skooljaar op 18 Januarie 2023 reeds hard aan die werk. Die span van vier het al ’n aansienlike getal skoolbesoeke en...