7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO)
In ooreenstemming met sy Leer-en-onderrig-beleid, het die Universiteit Stellenbosch die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (FINLO) in 2005 opgestel ten einde 'n kultuur van innovering en besinning oor onderrig en leer by...
Stellenbosch University
Navorser ontvang beste referaat toekenning
'n Span navorsers van die Department Ondernemingsbestuur het onlangs die Suider-Afrikaanse Instituut vir Bestuurswetenskaplikes (SAIMS) se 29 ste konferensie te Bloemfontein bygewoon van 10-12 September 2017. Sestien referate en werk-in...
Stellenbosch University
Topstudente van Fakulteit ontvang Rektorstoekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) se studente wat uitsonderlik presteer het, is onlangs met Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie vereer. Onder vanjaar se toppresteerders was 13 studente van die Fakulteit Ekonomiese en...
Stellenbosch University
Teologie en Godsdiens in Afrika
Die Fakulteit Teologie het `n behoefte om multidissiplinêre navorsingsvennootskappe te sluit, en kollegas van universiteite in die Wes-Kaap (Stellenbosch, Kaapstad, Wes-Kaapland) en vyf ander universiteite in Afrika (Botswana, Kenyatta...
Stellenbosch University
Onderwaterhokkie-wêreldkampioenskap in Coetzenburg-swembad aangebied
Onderwaterhokkiespelers van 17 verskillende lande het van 23 Maart tot 2 April in Stellenbosch bymekaargekom vir die 19de CMAS Onderwaterhokkie-wêreldkampioenskap wat in Coetzenburg se supermoderne Olimpiese grootte swembad aangebied is...
Stellenbosch University
Luister, lewe en leer
Die Universiteit Stellenbosch (US) is in luister-, leer- en leefgemeenskappe verdeel (LLL). Die doel met die LLL is om die ervaring buite die klas en die ervaring in die klas te integreer om akademiese sukses te verseker en goed afgeronde...
Stellenbosch University
Eerste ontvangers van DW Ackermann Beursfonds
Die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede jaar een van sy grootste individuele skenkings nog ontvang – 'n bedrag van R194,6 miljoen. Dié skenking is in die vorm van ʼn erflating deur wyle mnr DW (Dirk) Ackermann, 'n ingenieur van beroep...
Stellenbosch University
EBW-akademici kry prys vir beste navorsingseminaar
By die 11de jaarlikse US-konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL), het drie akademici van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe die prys vir Beste Navorsingsreferaat gewen. Me Samantha Adams, Bedryfsielkunde...
Stellenbosch University
Hier is die wenners van ons landskapkuns-kompetisie!
Die wenners van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe se landkuns-kompetisie is pas aangewys. Albei die wenners het besonderhede oor die kompetisie in die Die Burger raakgelees. Alta Groenewald van Grabouw het die...
Stellenbosch University
Môre se innoveerders vandag
Van lae-koste, hoë kwaliteit kos vir studente tot robotte wat ontoeganklike areas kan karteer - Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) gebruik hul vaardighede om nuwe produkte, dienste en besighede te ontwikkel. Die Universiteit...