7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wêreldnierdag: Die dialise-gaping moet oorbrug word
Wêreldnierdag word jaarliks op die tweede Donderdag in Maart (9 Maart 2023) gehou. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Yazied Chothia (Tygerberg-hospitaal en die Afdeling vir Nefrologie) dat die dialise-gaping oorbrug moet word omdat...
Stellenbosch University
Aferese: ’n effektiewe behandeling vir lang-Covid?
'n Groep navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisiologiese Wetenkappe is op pad na Mulheim in Duitsland. Hulle gaan vir opleiding en om saam met Dr. Beate Jaeger, 'n mediese dokter wat baanbrekeerswerk doen in...
Stellenbosch University
FGGW is gasheer vir leerders wat aan die Nasionale Debattoernooi deelneem
Die Tygerberg-kampus gaan gons met die stemme van die skerpste jong breine in die Wes-Kaap wanneer 60 skoolleerders van oor die provinsie in Desember hier byeen gaan kom om deel te neem aan die Nasionale Debattoernooi. Die aanbieding van...
Stellenbosch University
COVID-19-entstowwe: Opdrag of keuse?
Regs- en etiese aspekte van COVID-19-entstowwe en of dit verpligtend gemaak moet word, is tydens 'n aanlyn paneelbespreking wat op Dinsdag 19 Oktober deur die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aangebied...
Stellenbosch University
Studente se ‘Life Pod’-inisiatief kan tot 100 lewens per jaar red
'n Groep mediese studente van die Universiteit Stellenbosch is op 'n missie om 'n gespesialiseerde intensiewesorgeenheid (ISE) vir orgaanskenkers by die Tygerberg-hospitaal te vestig. Hierdie toegewyde eenheid, genaamd die "Life Pod", het...
Stellenbosch University
US-kundiges aangestel in Nasionale Beplanningskommissie
Suid-Afrika se president Cyril Ramaphosa het drie vooraanstaande akademici van die Universiteit Stellenbosch Universiteit (US), prof Mark Swilling en drr Morne Mostert en Guy Lamb, as lede van die Nasionale Beplanningskommissie (NBK) in die...
Stellenbosch University
FGGW groet gewaardeerde kollegas na dekades van lojale diens
Twee gewaardeerde personeellede van die Afdeling Studente Administrasie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US), het na 'n lang dienstydperk afgetree. Mev Salot Hanekom het in...
Stellenbosch University
Reëlings vir 2022
Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa * ----------------------------------------- Beste lid van ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap Ek bied graag terugvoer oor die mees onlangse vergadering van ons Institusionele Komitee vir...
Stellenbosch University
Vasberadenheid en uithouvermoë help Dowe onderwyser sy droom bewaarheid
Tien jaar nadat hy gematrikuleer het, is Imran Bodalaji se droom verwesenlik om 'n onderwyser te word toe hy die verhoog oorgesteek het om sy BEd-graad te ontvang by die Universiteit Stellenbosch (US) se Desember-gradeplegtigheid. Hy is...
Stellenbosch University
Voormalige EBW-dekaan, prof Johann de Villiers, tree af
Prof Johann de Villiers, 'n voormalige dekaan en staatmaker van die Departement Ondernemingsbestuur, tree aan die einde van die jaar af. Dit bring 'n einde aan sy voortreflike loopbaan wat nie net die Universiteit Stellenbosch beïnvloed het...