7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Meer as 80 studente neem deel aan die eerste virtuele SU Hackathon
Dit was die derde jaarlikse Hackathon, aangebied deur Innovus, die US se kantoor vir tegnologie-oordrag wat verantwoordelik is vir die kommersialisering van die intellektuele goedere van die Universiteit. Studente kon aan 'n Fintech...
Stellenbosch University
Studie wys kinders met TB ontvang nie altyd voorgesette behandeling
Baie kinders met tuberkulose (TB) ontvang nie die nodige behandeling nie weens die uitdagings met diagnose en aanmelding. 'n Relatief eenvoudige, hospitaal-gebaseerde intervensie kan help om die gaping in aanmelding te verminder wanneer...
Stellenbosch University
Die afkap van denneplantasies: doen dit eerder vroeër as later vir fynbos se onthalwe
Hier is raad vir grondeienaars wat dennebome van hul eiendom wil verwyder in die hoop dat inheemse fynbos weer daar sal teruggroei: doen dit voordat dennebome langer as 30 jaar lank in 'n gebied gegroei het. Hoe langer daar gewag word, hoe...
Stellenbosch University
So kan mense insekte help bewaar
Ter wille van die voortbestaan van die mensdom moet ons eenvoudig ons houding teenoor insekte verander. Hulle bestuif 'n derde van alle gewasse wat ons eet. Hulle help sorg vir gesonde, lewende grond. Ons moet hulle beter beskerm. Ons kan...
Stellenbosch University
Self-regulerende intervensie tem oormatige media-multitaakverrigting
Is jy een van daardie mense wat gelyktydig TV kyk, die jongste Twitter-twiets of Instagram-plasings dophou en op WhatsApp gesels? Indien wel, is jy besig met media-multitaakverrigting (die verrigting van verskeie take gelyktydig), wat...
Stellenbosch University
Studente-administrasie en -dienste in die konteks van COVID-19
Beste student Ten einde te verseker dat ons ʼn professionele en kliëntgesentreerde diens aan studente en ander belanghebbendes tydens die nasionale inperking lewer, is al ons professionele en steunpersoneel wat direk met studente werk...
Stellenbosch University
Informele nedersettings kan baat by US-brandnavorsing
Brande in plakkershutte versprei baie vinnig en lei tot lewens- en eiendomsverlies in informele nedersettings. En hoewel daar geen wonderoplossing is om hierdie verwoestende brande te voorkom nie, kan die vinnige verspreiding van 'n brand...
Stellenbosch University
Mikrobiese plantbioprosessering – wat kan ons by die koei leer?
Vir miljarde jare is Moeder Natuur alreeds besig om die herwinningsprosesse van materiaal te vervolmaak. Soos dit 'n goeie rentmeester betaam wat weet hoe om te bespaar, weet sy hoe om dít te vermy wat te veel of te min is. Een van die...
Stellenbosch University
US se WOW-inisiatief voltooi kringloop van 20 jaar
Met die viering van sy 20ste bestaansjaar het die Universiteit Stellenbosch (US) se WOW-inisiatief ʼn kringloop voltooi, met voormalige deelnemers wat as onderwysers terugkeer om ʼn nuwe generasie te leer hoe woorde wêrelde open. “ ʼn Ryk...
Stellenbosch University
Geslagsgebaseerde geweld: ‘US verbind tot veilige, inklusiewe en respekvolle omgewing’
Die Universiteit Stellenbosch (US) ondersteun ten volle ’n standpunt van geen verdraagsaamheid teenoor geslagsgebaseerde geweld (GBG). Dus ondersteun die Universiteit die veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en...