7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Unieke etnobotaniese versameling aan Universiteit Stellenbosch geskenk
'n Besonder waardevolle, ryk en unieke manuskripversameling is onlangs aan die Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens geskenk. Die Maguire San etnobotaniese versameling bestaan uit data wat tussen 1954 en 1972 deur mnr...
Stellenbosch University
Universiteite van wynproduserende lande ontmoet op Stellenbosch
Die Universiteit Stellenbosch se Departement Wingerd- en Wynkunde het 'n opleidingswerkswinkel aangebied vir personeel van 12 universiteite in wynproduserende lande in Europa en Suid-Amerika, asook Suid-Afrika. Hulle is almal deel van die...
Stellenbosch University
Nagraadse Studie in Wetenskapkommunikasie by Universiteit Stellenbosch
Bestuurders, beleidsbepalers en befondsers van wetenskappe, asook navorsers self, erken al hoe meer die waarde en belangrikheid van strategiese en effektiewe openbare kommunikasie van wetenskap, met inbegrip van toegespitste betrokkenheid...
Stellenbosch University
Stellenbosch maak Erin Solomon se drome waar
Ná 'n onderbreking van twee jaar as gevolg van die Covid-19-inperkings het die 17de Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees weer in Julie 2022 plaasgevind. Een van die belangrikste trekpleisters vir gevorderde deelnemers is die...
Stellenbosch University
Helena Conradie tot Universiteit Stellenbosch Raad verkies
Die US Raad dra 'n algemene oorsigverantwoordelikheid ten opsigte van akademiese en bedryfsaangeleentheid, asook oor institusionele beleid en strategie. Die US se Registrateur, dr Ronel Retief, het die lede van die verkiesingskollege van...
Stellenbosch University
Span Stellenbosch bou bande by EAIE-konferensie
Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal was goed verteenwoordig by die Europese Vereniging vir Internasionale Onderwys (EAIE) se konferensie vir 2023 in Rotterdam, Nederland, aan die einde van September. Die afvaardiging van tien het...
Stellenbosch University
Universiteit van Stellenbosch brou steeds uitmuntende bier
Die Universiteit van Stellenbosch (US) se brouspan het weer hul beste voet voorgesit by die veertiende agtereenvolgende Intervarsity Brewing and Tasting kompetisie wat deur die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) geborg word, en deel vorm van...
Stellenbosch University
Op-kampus registrasie by die Universiteit Stellenbosch
Donderdag 28 Januarie 16:30 Registrasie vir die 2016 akademiese jaar is vanmiddag voltooi ondanks 'n poging gister (Woensdag, 27 Januarie) om die proses te ontwrig (meer inligting hier). 'n Groep van agt tot tien studente het ongeveer 14:45...
Stellenbosch University
Slim Boerderysentrum aan die Universiteit Stellenbosch open
Die nuwe HortoDemosentrum wat vandeesweek op die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen-proefplaas geopen is, verleen 'n heel nuwe dimensie aan die verbouing van groente. By dié geleentheid is die voortreflikste en mees gevorderde...
Stellenbosch University
Die Universiteit van Groningen besoek Stellenbosch Universiteit
Die Universiteit van Groningen (UG) het Stellenbosch Universiteit (SU) geïndentifiseer as ‘n strategiese vennoot, en Stellenbosch Universiteit het die Universiteit van Groningen ingesluit by die universiteit se omvattende...