7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kom deel in US se heel eerste Kampus Skenkingsdag
#Move4Food - Personeel kan deelneem aan 'n spin-a-thon, voedsel items na ons reuse kosblikkie bring of geld skenk. Die Universiteit Stellenbosch (US) maak gereed vir sy heel eerste 24-uur Kampus Skenkingsdag (Giving Day) wat vanaf 13:00 op...
Stellenbosch University
Duitse oorbruggingsjaar verbreed studente se kennis én horisonne
Matie Meganiese en Megatroniese (M&M) Ingenieurswese derdejaarstudente het nou 'n uitstekende geleentheid om hul kennis én horison te verbreed met die nuwe Oorbruggingsjaar (Gap Year) wat in 2018 ingestel is. Dit behels studie aan 'n Duitse...
Stellenbosch University
Geestesiektes onder jongmense dikwels geïgnoreer, sê US-kenner
Jongmense met geestesgesondheidsprobleme, veral dié in lae- en middel-inkomste lande, word dikwels in die steek gelaat wanneer hulle hulp nodig het. Hulle kry nie altyd die nodige behandeling nie, ondanks die feit dat geestesongesteldhede...
Stellenbosch University
#USLoopbaankafee praatjie: Opvoeding is sleutel, meen alumnus
Jy sal waarskynlik sy stem herken van SAfm, maar wanneer Songezo Mabece, regs-alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), nie besig is om kwessies soos sosiale geregtigheid, ekonomie en politiek te dissekteer op die radioprogram The...
Stellenbosch University
Roxanne wil hoop bring deur die onderwys
Matie-alumna Roxanne Botman studeer tans verder in die Verenigde Koninkryk en wil graag eendag 'n leier in die onderwystegnologiebedryf word. Maar tussendeur haar studie volg Roxanne (die dogter van wyle prof Russel Botman, voormalige...
Stellenbosch University
Verskeie faktore lei tot kindermoorde in Wes-Kaap
Meer kinders word in die Wes-Kaap as in enige ander provinsie in Suid-Afrika vermoor. Volgens polisiestatistieke is daar in 2017 en 2018 alleen 279 kinders in die provinsie vermoor. “Een van die redes vir die hoë kindermoordsyfer in die Wes...
Stellenbosch University
Jong vroue bemagtig vir ’n toekoms in die druiwe- en wynbedryf
Stellenbosch en die Universiteit se Wingerd- en Wynkunde Winterskoolprogram 2023, wat propvol leergeleenthede en inspirasie gepak was, het 'n blywende indruk op 22 vroulike graad 11-leerders uit verskeie provinsies gelaat. Die drie...
Stellenbosch University
Wêreldgehalte platvorm vir Wingerdopleiding en -navorsing bekendgestel
Die Universiteit Stellenbosch en Vinpro het sopas ʼn wêreldgehalte platform vir wingerdopleiding en -navorsing by die Welgevallen-proefplaas in Stellenbosch bekendgestel. “Die Welgevallen Opleidings- en Navorsingswingerde, wat in samewerking...
Stellenbosch University
WÊRELDGEHALTE PLATFORM VIR WINGERDOPLEIDING EN -NAVORSING BEKENDGESTEL
Die Universiteit Stellenbosch en Vinpro het sopas ʼn wêreldgehalte platform vir wingerdopleiding en -navorsing by die Welgevallen-proefplaas in Stellenbosch bekendgestel. “Die Welgevallen Opleidings- en Navorsingswingerde, wat in...
Stellenbosch University
Nuwe aanstelling dryf transformasie personeel-opleiding aan die US
Katlego Letlonkane is onlangs as Programbestuurder: Kapasiteitsontwikkeling in die Afdeling Menslike Hulpbronne (MHB) se Eenheid vir Gelyke Indiensneming en Bevordering van Diversiteit aangestel. Sy sal die Siyakhula Transformation...