7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Opkomende ster Beukes se ervaring by Maties-gholfklub
Deur Jamie Wyngaardt Vir die meeste mense is die balansering van sport en tersiêre opleiding ’n uitdaging, maar Crystal Beukes laat dit moeiteloos lyk. Derdejaar Menslike Lewenswetenskappe-student aan die Universiteit Stellenbosch volg ’n...
Stellenbosch University
US verleen eregraad aan Nobelpryswenner Prof Abdulrazak Gurnah
Prof Abdulrazak Gurnah het die graad Doktor in die Letterkunde (DLitt), honoris causa, ontvang. Vereer vir verryking van wêreldliteratuur met stories wat kulture verbind en ons gedeelde menslikheid openbaar. Hy beklemtoon hoe die...
Department of Journalism
CINIA roep IDRC-vennote se beraad byeen om inligtingintegriteit in die Globale Suide te versterk
CINIA en die IDRC het 'n driejaar-navorsingsvennootskap regoor Afrika, Asië, Latyns-Amerika en die MENA-streek van stapel gestuur om globale inligtingintegriteit te versterk. Die samewerking teiken kritieke digitale uitdagings, insluitend...
Stellenbosch University
Vyf nuwe spesies fluweelwurms uit Suid-Afrika
Vyf nuwe spesies van die enigmatiese fluweelwurm ‒ een van die mees antieke geleedpotiges wat nog steeds in Suid-Afrika se mistige woude voorkom ‒ word beskryf in 'n nuwe studie wat onlangs in die vaktydskrif Cladistics gepubliseer is...
Stellenbosch University
Arnu sal niks verander nie
Arnu Fourie was in matriek toe sy lewe onherroeplik verander is – toe hy sy voet en sy droom om eendag vir die Springbokke uit te draf in 'n fratsongeluk verloor het. Dit was eindeksamentyd, en skielik moes hy 'n nuwe plan maak. In plaas...
Stellenbosch University
Koskeuses – ʼn daaglikse uitdaging vir ma's
Nasionale Voedingsweek vind jaarliks van 9 tot 15 Oktober plaas. Vanjaar se tema, "Wees lief vir jou boontjies – eet droë bone, ertjies en lensies!", is gekies in ooreenstemming met die Voedsel- en Landbou-organisasie van die Verenigde...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe… Geraldine Minnaar
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe, wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...
Stellenbosch University
Engels-taalprogram by US baat studente én Suid-Suid-betrekkinge
Om 'n nuwe taal aan te leer is baie soos om 'n verafgeleë land te besoek: Elke woord ontsluit 'n wêreld van nuwe moontlikhede, en elke sin bou brûe na 'n nuwe kultuur. Dít was ook die ervaring van 16 studente van Ivoorkus wat in Junie en...
Stellenbosch University
Alberto ontvang eerste Meestersgraad in Ramprisiko-wetenskap en -ontwikkeling
Alberto Francioli, 'n personeellid van die Navorsingsalliansie vir Ramp- en Risikoreduksie (RADAR) aan die Universiteit Stellenbosch (US), het Donderdag (22 Maart 2018) die eerste Meestergraad in Ramprisiko-Wetenskap en ‑ontwikkeling...
Stellenbosch University
Alkohol, dwelms kan tot selfbeskadiging lei
As jy middels soos alkohol en onwettige dwelms gebruik, loop jy ʼn groter risiko vir selfbeskadiging en ander vorme van selfdood-gedrag wat ernstige openbare gesondheidsprobleme in Suid-Afrika is. Dit is een van die bevindinge van 'n...