7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Willem Boshoff help om kwessies oor mededingingsbeleid en anti-mededinging aan te pak
Prof Willem Boshoff, Mededirekteur van die Sentrum vir Mededingingsreg en Ekonomie in die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs sy intreerede gelewer met die titel “Nie by die resiesbaan nie: Mededinging en...
Stellenbosch University
Sentrum vir Globale Chirurgie neem gesondheidsonderrig na landelike gemeenskappe
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Globale Chirurgie (SGC) het ʼn projek onderneem om gesondheidsonderrig in landelike gebiede in Suid-Afrika te verbeter. Die SGC het ʼn vennootskap aangegaan met die nie-regeringsorganisasie...
Stellenbosch University
Die onderwys wemel van geleenthede vir BSc-graduandi
“Ek gee onderrig en probeer om jongmense te inspireer om 'n loopbbaan in die natuurwetenskappe te volg. Jyself begryp eers 'n konsep ten volle wanneer jy iets aan iemand op die eenvoudigste manier moontlik, kan verduidelik!" – Zandri le...
Stellenbosch University
Eksplorasiegeologie is nie ’n 8 tot 5 werk nie. Maar dit kan jou na interessante plekke neem
“Dis ongetwyfeld nie 'n 8 tot 5 werk nie. Ek is mal oor die buitelewe en veldwerk, veral geologiese kartering is definitief die lekkerste deel van my werk – selfs al kan dit soms fisiek baie uitdagend wees."– Dr Duncan Hall, PhD in...
Stellenbosch University
Kernvaardighede in fisika lei tot kwantitatiewe ontleding in die bankwese
“Wat ek die meeste van ontledings hou, is die geleenthede wat dit bied vir kreatiewe probleemoplossing: 'n uitdaging kan baie dikwels vanuit een (of 'n kombinasie) van verskeie perspektiewe benader word." – Dr Gys van der Westhuizen, MSc...
Stellenbosch University
Aktuariële Wetenskapstudent ontvang Adrian Gore Genootskapstoe-kenning
Glory Ngwenya, 'n aktuariële wetenskapstudent, is die ontvanger van Discovery se Adrian Gore Genootskapstoekenning vir 2022. Dit is die heel eerste keer dat 'n Matie hierdie toekenning wen. Ngwenya is gekies uit die top Aktuariële Wetenskap...
Stellenbosch University
STIAS bied eerste Nobel-simposiums in Afrika aan
Dit is amptelik. Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) gaan die eerste agt Nobel-simposiums in Afrika aanbied. Dit is vandeesweek by die onthulling van STIAS se handelsmerk en die aanvanklike bekendstelling van die...
Stellenbosch University
Kry waardevolle inligting by Maties se Opedag
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Opedag is die ideale geleentheid vir leerders in graad 11 en 12 om waardevolle inligting oor studiegeleenthede by hoëronderwysinstellings te bekom. Vanjaar se US Opedag vind op Saterdag 23 Februarie van...
Stellenbosch University
Kampioenruiter verwerf graad terwyl sy wêreldbeker-arena's oorwin
Amy Michau bewys onmoontlike doelwitte ís haalbaar. Elite-perdespringer: drie seges in Wêreldbekerkwalifiseerders van die FEI en Suid-Afrikaanse kleure in 2025. Gradueer by die Universiteit Stellenbosch met ʼn BSc (Agric) in Veekunde.
Innovation and Commercialisation
Sun Magnetics Spin-out word 'n vertroude naam in kwantumontwerpgereedskap
SUN Magnetics is 'n dinamiese en innoverende sagteware-ontwikkelingsmaatskappy wat gereed is om die bedryf te revolusioneer. Coenrad Fourie, die uitvoerende hoof, lei 'n span buitengewoon talentvolle en passievolle ingenieurs wat...