7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Rektor en span voltooi 'n suksesvolle Kaapstad Fietstoer
"Dit was fantasties! Ons het groot ondersteuning van Maties langs die roete gehad. Ons het in perfekte omstandighede begin, hoewel dit teen die einde 'n bietjie moeiliker geword het. Maar dit was alles die moeite werd vir 'n verdienstelike...
Stellenbosch University
'SciMathUs het hierdie meisie groot laat droom!'
Bardine Jeanne-Mari Botha Klas van 2014 BEd (Intermediêre Fase-onderrig) Ek is Bardine Botha, gebore en getoë in Vanrhynsdorp, Namakwaland. Ek het in 2013 aan die Hoërskool Vanrhynsdorp gematrikuleer. Vandat ek kan onthou wou ek nog altyd...
Stellenbosch University
Insette op tweede konsep-weergawe van nuwe Taalbeleid in tweede reaksieverslag saamgevat
Die tweede reaksieverslag, saamgestel uit al die insette op die tweede konsep-weergawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016), is beskikbaar op die webblad vir die hersiening van die Taalbeleid. Die...
Stellenbosch University
US/Kayamandi-inisiatief gebruik kuns om negatiewe ingesteldheid teenoor geestesiekte te verander
In 'n eiesoortige sosiale-impakprojek van die Universiteit Stellenbosch (US) het akademici en kunstenaars saamgewerk om die stigmatisering van diegene met geestesiekte te bestry. Vir dié projek onder leiding van prof Ben Loos en dr Tando...
Stellenbosch University
US Japansentrum bied eerste JICA-leerstoellesing aan
US Japansentrum bied eerste JICA-leerstoellesing aan In nóg 'n mylpaal in die Universiteit Stellenbosch (US) se jare lange samewerking met Japan het dié instelling in Oktober die eerste lesing van die Japanse Internasionale...
Stellenbosch University
OLA-seminaar: ʼn Sluitsteenprojek om die entrepreneurs- en ander noodsaaklike vaardighede van studente
Jy word uitgenooi om die volgende kwartaallikse OLA-seminaar van die Afdeling Leer- en Onderrigverryking by te woon. Spreker: Dr Albert Strever (Departement Wingerd- en Wynkunde, Fakulteit AgriWetenskappe) (OBU-genoot, 2022-2023)...
Stellenbosch University
Ontmoet die wenner van Toekenning vir Voortreflike Onderrig: Dr Martin Venter
Vir dr Martin Venter, een van die ontvangers van die Universiteit Stellenbosch (US) se Toekennings vir Voortreflike Onderrig 2020–2021, is sy loopbaan as dosent uitdagend, maar baie lonend. Hierdie senior dosent in die departement Meganiese...
Stellenbosch University
Prof Stephen Matope help om die toekoms te bou deur additiewe vervaardiging
Prof Stephen Matope van die Departement Bedryfsingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 4 April 2024 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “Additiewe vervaarding 'n...
Stellenbosch University
Gradedagviering vir ouma en kleindogter
Daar word gesê 'n mens is nooit te oud of te jonk om te leer nie. Dit is inderdaad waar vir twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), me Marietjie Jordaan, 'n 77-jarige ouma, en haar 21-jarige kleindogter, me Hilde Elema, wat...
Stellenbosch University
Gradedagviering vir ouma en kleindogter
Daar word gesê ’n mens is nooit te oud of te jonk om te leer nie. Dit is inderdaad waar vir twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), me Marietjie Jordaan, ’n 77-jarige ouma, en haar 21-jarige kleindogter, me Hilde Elema, wat...