7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Baie vroue baat steeds nie by MIV-voorkomingsprogramme
Geredelik beskikbare MIV-toetsing en -behandeling het nog nie ʼn beduidende impak gehad op hoe vroue in Suid-Afrika hul seksuele verhoudinge sien nie, skryf dr Lario Viljoen van die Desmond Tutu TB-sentrum in ʼn doktoraal-gebaseerde...
Stellenbosch University
US berei voor om tweede konsepweergawe in Julie 2021 uit te reik
2 Julie 2021 Die hersiening van die Universiteit Stellenbosch (US) se Taalbeleid (2016) het teen einde Junie 2021 die halfpadmerk bereik met die voltooiing van die eerste omvattende konsultasierondte vir die eerste konsepweergawe van die...
Stellenbosch University
Dink nuut oor hoëronderwysonderrig, -leer en -assessering in die era van KI
Kunsmatige intelligensie (KI) ontwikkel vinnig en hou aansienlike en moontlik ontwrigtende implikasies vir die wêreldwye onderwyssektor in. Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Leer- en Onderrigverryking het 'n edX-gebaseerde...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Lucky Mokwena
Om 'n verskil in mense se lewens te maak is wat Lucky Mokwena gemotiveerd hou in sy werk. Hy dien as 'n afdelingsbestuurder in die gaschromatografie-massaspektrometrie- (GCMS-)laboratorium van die Eenheid Massaspektrometrie in die...
Stellenbosch University
Die US bring aanlyn register vir studie oor Lang-COVID op die been
Indien jy aan Lang-COVID ly, wil Prof Resia Pretorius van die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) jou simptome in 'n Suid-Afrikaanse aanlyn register opteken. En indien jy in die Wes-Kaap woon, wil sy...
Stellenbosch University
Skenking verseker voortsetting van US-sertifikaatprogram
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sertifikaatprogram (SP) in Musiekgeletterdheid het geld ontvang om ten spyte van die nasionale staat van inperking die voltooiing van die akademiese jaar te verseker. Volgens Pamela Kierman, 'n senior...
Stellenbosch University
US en TU Dresden bou internasionale virtuele sentrum
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Technische Universität Dresden (TU Dresden), Duitsland, werk saam aan die vestiging van 'n internasionale virtuele sentrum wat akademici en navorsers sal ondersteun en geleenthede bied om...
Stellenbosch University
Onbeperkte moontlikhede vir heel eerste graduandi in BCom (Internasionale Besigheid)
In 'n onderhoud wat op Litnet verskyn het, vertel prof Pierre Erasmus van die Departement Ondernemingsbestuur by die Universiteit Stellenbosch meer oor die BCom-graad in Internasionale Besigheid, waarvan hy die programkoördineerder is. Die...
Stellenbosch University
US-doktorale graduatus se missie is om mense met gestremdhede te help
As 'n geregistreerde maatskaplike werker maar ook 'n persoon met 'n gestremdheid, het Noreth Muller-Kluits altyd geweet haar roeping is om verandering te help fasiliteer en om die behoeftes van mense met gestremdhede aan te spreek. Kluits...
Stellenbosch University
’n Nuwe era wag vir Pulp-rolprentteater
In Januarie 2021 open die gewilde Pulp-rolprentteater weer eens sy deure om die Pulp Filmvereeniging se films aan die Universiteit Stellenbosch se gemeenskap te vertoon. Die Sentrale Geleentheid- en Konferensiesentrum (CECO) sal voortaan...