7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US Geïntegreerde Jaarverslag 2017 een van die bestes in die land
“Dié toekenning maak my so trots op die Universiteit Stellenbosch! 'n Mens kan net 'n geïntegreerde verslag lewer as jou instansie geïntegreerd bestuur word." Só voel Mattie van der Merwe, redakteur van die Universiteit se Jaarverslag, wat...
Stellenbosch University
Suid-Afrikaners baie aan Madiba verskuldig
Ons moet erken dat ons baie aan Nelson Mandela verskuldig is, het die filosoof, politieke wetenskaplike en openbare intellektueel prof Achille Mbembe van die Universiteit van die Witwatersrand op Woensdag (18 Julie 2018) gesê. Hy was een...
Stellenbosch University
US beklemtoon solidariteit met die veldtog teen geslagsgeweld
In die aanloop tot Vrouemaand wil die Universiteit Stellenbosch (US) sy solidariteit met vroue en mans beklemtoon wat dwarsoor die land in die veldtog teen geslagsgeweld sal deelneem. “Ons doen 'n beroep op alle Maties – personeel en...
Stellenbosch University
Sosiale impak deur Matie Gemeenskapsdiens en Vrywilligerdiens
Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling Sosiale Impak het onlangs sy algemene jaarvergadering (AJV) gehou. Die AJV is 'n platform vir verslagdoening oor die aktiwiteite van die MGD se drie programme – die primêregesondheidsorg-...
Stellenbosch University
Navorser ontvang nasionale toekenning vir wetenskapskommunikasie
Dr Rehana Malgas-Enus, 'n opkomende navorser in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is op Woensdag (26 September 2018) met ʼn toekenning van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer vir die rol...
Stellenbosch University
Bejaardes ly aan wanvoeding
ʼn Mens se oudag is veronderstel om 'n kommervrye tyd te wees wanneer jy kan terugsit en jou skemerjare geniet. Ongelukkig is dit nie die geval vir baie bejaarde Suid-Afrikaners bo 60 nie. Hulle is meer geneig om, onder andere, aan siekte...
Stellenbosch University
Ons moet saamspan teen korrupsie
Ons moet almal ons deel doen om korrupsie te bekamp omdat dit ernstige gevolge vir die land se ekonomiese en maatskaplike ontwikkeling inhou. Só het prof Pregala Pillay van die Skool vir Publieke Leierskap aan die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
US Regskliniek brei toegang tot regstelsel vir behoeftige Suid-Afrikaners uit
Regsdienste is baie duur in Suid-Afrika en dit weerhou dikwels behoeftige Suid-Afrikaners van toegang tot geregtigheid. Hoewel Regshulp Suid-Afrika veronderstel is om regsdienste aan mense uit 'n spesifieke inkomstegroep te verskaf, het...
Stellenbosch University
US-dosent wil kultureel-simpatieke opvoeders kweek
Dr Zelda Barends, 'n dosent by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Opvoedkunde, het 'n Sosiale Impak-projek van stapel gestuur om Grondslagfase-onderrig en -leer vir beide die student-onderwyser en die leerder te verbeter. Die...
Stellenbosch University
'Ek bring u graag op hoogte' – prof Wim de Villiers
8 Junie 2021 Beste lid van die US-gemeenskap Ek wil u graag persoonlik op hoogte bring van ons onlangse verskyning voor die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK). Nadat hulle klagtes van die Vryheidsfront Plus en die Demokraties...