7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer US akademici
Akademici verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) is onlangs tydens ʼn glansryke geleentheid op Stellenbosch deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir hul bydraes tot die wetenskap en kunste vereer. Die ontvangers...
Stellenbosch University
Akademici slyp wetenskapstemme by Conversation-werkswinkel
Dertig akademici van die Universiteit Stellenbosch (US), gretig om hulle vaardighede ten opsigte van die skryf van wetenskap vir die algemene publiek te verbeter, het op 22 Mei 2018 deelgeneem aan ʼn slypskool wat deur The Conversation...
Stellenbosch University
Inwyding van die Afrikadag-lesingreeks: Sosiale samehang in Suid-Afrika is moontlik
“Teen die tyd dat swart en wit Suid-Afrikaners op die ouderdom van 18 universiteit toe gaan, is hulle kop klaar deurmekaargekrap. Die skool wat hulle bygewoon het; die huis waarin hulle opgegroei het; die kerk, moskee of sinagoge waar hulle...
Stellenbosch University
Wie en waar is die sigbare wetenskaplikes in Suid-Afrika?
Altesaam 211 wetenskaplikes in Suid-Afrika – minder as 1% van die wetenskaplike werksmag van die land – is geïdentifiseer as 'openbaar sigbaar' in 'n nuwe studie deur twee navorsers, Marina Joubert en Lars Guenther, by die Sentrum vir...
Stellenbosch University
Eerste Transformasie Indaba bewys personeel, studente se verbintenis tot verandering
Meer as 100 personeellede en studente het die eerste Transformasie Indaba, aangebied deur die Universiteit Stellenbosch se Transformasie Kantoor op 29 November 2017 bygewoon. Die Indaba het Universiteit-belanghebbers en transformasie...
Stellenbosch University
Thuli Madonsela begin haar werk aan US
Suid-Afrika se gewese openbare beskermer, Thuli Madonsela, het gister (10 Januarie) amptelik haar nuwe pos in die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid aanvaar. Sy beklee die leerstoel in Maatskaplike Geregtigheid...
Stellenbosch University
US musiekgraduatus se navorsing bring hoop vir seuns
“Ons het almal 'n verantwoordelikheid. Ek kan dalk nie die hele wêreld verander nie, maar as ek een mens se lewe deur musiek kan aanraak en verander, het ek my werk gedoen en kan ek maar hemel toe gaan." Dít is die vurige hoop van Xander...
Stellenbosch University
Matie-navorser soek nog katvlooie
Die meeste mense besoek hul plaaslike dierebeskermingsvereniging net wanneer hulle 'n nuwe katjie of hondjie wil aanneem. Nie dr Luther van der Mescht van die Universiteit Stellenbosch (US) nie. Hy gaan soek eerder vlooie daar. Om presies...
Stellenbosch University
Maties-gholfspeler durf St. Andrews Links aan
Net 'n paar studente-gholfspelers in die wêreld sal ooit die voorreg hê om 'n toernooi by St. Andrews Links in Skotland te speel, en Maties Gholf se Phillip Swanepoel is een van hulle. Phillip, 'n Bedryfsielkunde-student in sy finale jaar...
Stellenbosch University
ADA vier 'n dekade van doktorale opleiding
Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) sit sy leidende rol voort om uitnemendheid in doktorale opvoeding op die Afrikavasteland te versterk. Ter viering van 'n dekade van doktorale opleiding het die ADA van 3 tot 18 Januarie 2019 meer as 200...